25/09/2026
Goeie naand.
Neem asb kennis‼️‼️‼️📌📌📌
My gesig, my profiel, my besigheids naam word gebruik om valse en skelm transaksies te beklink.
Ek vra nie vir betaling voor aflewering nie so moet asb nie betaal voor u nie met my in persoon gepraat het nie. 💰💰💳💳💸COD 🚚🚚🛻🛻🛻
Ek het een profiel. 😃
Een nommer ☎️
Een rekening 🏦💰💳
📞📞 My nommer is 081 308 7888.
Groete Leon Bothma
Game On Wildlife Services (BOSHOF) 🦏🦏🐃🐃🐃