Bullish Health and Beauty

Bullish Health and Beauty Private nail bar and personal training studio. Husband and wife duo. Invest in your wellness. Health is Wealth.

One incredible journey. 🧑 30kg Down πŸ’ͺToday we get to celebrate someone who has become very special to Bullish.She has lo...
30/09/2026

One incredible journey. 🧑 30kg Down πŸ’ͺ

Today we get to celebrate someone who has become very special to Bullish.

She has lost 30 kg, but that number really only tells a small part of the story.

She showed up, She trained, She made changes at home, She kept going.

We are incredibly proud of you and so grateful that you trusted us to be part of your journey. Grateful that you’ve allowed us to share a little piece of it. πŸ₯ΉπŸ§‘

Well done Marli . We’re so proud of you. 🧑

29/09/2026

As jy vir jouself werk... Ai πŸ€” waar begin ek, dis n blessing πŸ™maar kan vinnag hand uit ruk, want mens druk jouself te ver vir te lank.

Moet nie dit doen nie, kry stelsels in plek ✨️

Jy wil ook nie jou passie verloor vir wat jy eens op n tyd met soveel liefde gedoen het nie πŸ™

21/09/2026

Eks al meer as 10 jaar n nail tech en dis die 1ste keer wat ek Biosculpture gaan probeer. 🎨

Mens dink dalk gel is gel... maar begin n paar brands probeer en mens voel vinnag die vesrkil.

Kort opgesom, eks baie beindruk πŸ’…βœ¨οΈ

Nou wag ons 3 weke om te sien hoe die produk hou πŸ’…

Bio Sculpture

17/09/2026

Verf ek die kompetisie stelle op my eie naels ?

Nee ek doen nie, dit word op jelly tips geverf/full cover tips. Ek size 1ste dan verf ek die stel. Laaste sit ons dit op vir fotos en dit word afgehaal en gebere of ek stal dit uit in die salon πŸ€—

Fur-Ever Young 🩷 Raai wie verjaar vandag! Stompie is vandag 10 jaar oud. Ons het hom op so 2 en n half weke oud gekry πŸ™ ...
16/09/2026

Fur-Ever Young 🩷 Raai wie verjaar vandag! Stompie is vandag 10 jaar oud.

Ons het hom op so 2 en n half weke oud gekry πŸ™ met die bottel groot gemaak. Hyt nog nooit dat die 3 bene hom terug hou nie.

Almal wat hom ontmoet 🀣praat net van ou Stompsie. Hys n karakter πŸ˜…πŸ©·πŸΎ ook die rede agter ons naam Bullish (ons moes die bullterrier in ons naam inbring)

Happy birthday liewe Stompie.

14/09/2026

Hoekom sal enige iemand die Mona Lisa elke paar jaar verf ??? Eerstens is ek mal oor kuns en ek wil mos die moeilikste ding probeer doen πŸ€”

My 1ste poging was n groot flop πŸ₯Ή maar ek was gedetermineerd om dit reg te kry.

Dit wys my hoe ek verbeter het oor die jare. Mens is geneig om te vergeet hoe ver mens al gekom het.

08/09/2026

Ek het spesefiek cat eye gebruik want dit gee vir my n gevoel van vel/3d effek.

Mens kan nogal lekker rond speel met die een.

Ons glo in BALANS 🌊 Gesondheid is nie ’n vinnige oplossing of ’n korttermyn dieet nie.Dit gaan oor om ’n manier van leef...
07/09/2026

Ons glo in BALANS 🌊

Gesondheid is nie ’n vinnige oplossing of ’n korttermyn dieet nie.

Dit gaan oor om ’n manier van leef te vind wat vir jou werk en wat jy kan volhou.

Daar is nie altyd kortpaaie nie en wat vinnig werk, is nie noodwendig wat jou op die lang termyn goed laat voel nie.

Dit neem tyd om jou liggaam te leer ken, om te leer wat vir jou werk en om jou eie balans te vind.

En die mooi daarvan? Jy hou nooit op leer nie. 🌿
Ons eie pad met gesondheid verander ook soos die lewe verander. Ons leer steeds, pas aan en probeer om dit eenvoudig te hou.

Nie perfek nie. Nie alles of niks nie. Net balans. 🀍

🐾 Bullish Health and Beauty

πŸƒβ€β™‚οΈ 10KM COMPLETE! πŸ…Today we get to shine the spotlight on one of our Bullish members! πŸ‘πŸ”₯He took on a 10km run at Madib...
06/09/2026

πŸƒβ€β™‚οΈ 10KM COMPLETE! πŸ…

Today we get to shine the spotlight on one of our Bullish members! πŸ‘πŸ”₯

He took on a 10km run at Madibaz George Forest Run Saturday and finished in an awesome 1h 34 min and 23 sec ! πŸ’ͺ

We are incredibly proud of the dedication, consistency and effort he has put in to get here.

Well done Andrew πŸ‘
You should be incredibly proud of yourself!

Here’s to the next goal! πŸƒβ€β™‚οΈπŸ”₯

02/09/2026

Hulle hoof redes om my nie te kies nie was oor ek nie kreatief genoeg vir hulle was nie 🀧 sjoe maar dit het gebrand...πŸ”₯πŸ˜… want eks dan kreatief, voel ek?

Later besef ek dis net nie bedoel vir my nie en dis ok πŸ™ ek glo in die Here se doel vir my lewe en my besigheid.

Nou dat ek kon terug tree en van n ander kant af die storie bekyk(jare later), motiveer dit my net om aan te hou ek wees.

Address

16 Da Gama Street
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27837027458

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bullish Health and Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bullish Health and Beauty:

Shortcuts

Share