Goudkop Krieket Akademie

Goudkop Krieket Akademie

Share

Krieket afrigting by L/s Goudkop
Piet White Juandre Koekemoer en Megan Moult-Van Dyk

07/09/2026

Goudkop Krieket Akademie .....Dis Maandag....dis ofentyd by die Krieket Akademie ! 🏏
Piet White

24/08/2026

Oefentyd by Goudkop Krieket Akademie !

16/08/2026
26/07/2026

Welkom terug by Goudkop Krieket Akademie in Kwartaal 3. Maandag is oefentyd. Die Krieket Akademie poog om spelers se vaardighede,🏏 selfvertroue, spanwerk👯‍♀️ en sportmanskap🙋 te ontwikkel. Oefensessies kan kombinasies wees van tegniek,spelbegrip en/of fiksheid 🏃‍♀️op 'n manier wat pret en leer balanseer.

Photos from Goudkop Krieket Akademie's post 24/06/2026
Photos from Goudkop Krieket Akademie's post 24/06/2026

Goudkop Krieket Akademie ......dankie aan Tioreasa Nortje van Lee's Pocket Portraits vir die neem van die pragtige foto's van Goudkop Krieket Akademiespelers se oefening. Dankie aan Mnr. Piet White, Megan Moult-Van Dyk en Juandre Koekemoer vir jul insette en toewyding met die spelers. Die volgende oefening is 27 Julie 2026. Geniet die vakansie!

21/06/2026

Ons sluit die Goudkop Krieket Akademie oefening af vir kwartaal 2 op Maandag, 22 Junie vanaf
12:00 - 1300. Alle spelers/ speelsters sal in die uur geakkommodeer word. Die volgende oefening sal wees op Maandag, 27 Julie 2026.

29/05/2026

Onthou...ons oefen weer Maandag, 01 Junie 2026!
Goudkop Krieket Akademie !

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Klerksdorp?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Floralaan
Klerksdorp

Opening Hours

Monday 02:00 - 16:00