Seekoeigat

Call Directions Website Contact the business

Seekoeigat A Tranquil back to basics resort next to the Vaal river in the Free State, with an abundance of fish

17/09/2026

die tuiste van die grotes@ Seekoeig*t

Goeiemore vriende.Baie geluk aan die volgende mense wat mooi visse gevang het.  Hermann Marsberg n lankstaan kampeerder ...
17/09/2026

Goeiemore vriende.

Baie geluk aan die volgende mense wat mooi visse gevang het. Hermann Marsberg n lankstaan kampeerder het sy persoonlike beste 2 keer verbeter met eers n 7.5 en daarna n 8 kg karp. Mooi Hermann. Baie geluk ook aan
Justus Oosthuizen
Ryno en Natanya Olwagen
Duimpie Dawid Jessica en Mariaan
Ridwaan en Cavin en Benjamin

Die visse bly mooi dis van al die teruggooi
dan kan hul mooi uitgroei
Vir die volgende hengelaar
om hom by die rekords te skaar
Seekoeig*t se g*t is baie diep
daarom kan die visse die kos opdiep
en lekker groot groei
vir jou om beter te stoei
Die weer is Saterdag en Sondag mooi
gaan verf die plek “rooi”
Laat jou katrol sing
want so alleen kan jy die rekord inbring
Skakel Ria nou vir n bespreking
Chalets is daar en dagbesoekers welkom
Ook plek beskikbaar vir lankstaan kampeerders.

Sien jou daar
BY SEEKOEIGAT DIS WAAR

DIE PLEK VAN DIE GROTES🎣🎣🎣

Ria 0828034783

Dit was gure weer die naweek maar as jy van ver kom soos Kathu dan druk jy deuren jy vang💪😁Geluk aan Martin en Johnny wa...
08/09/2026

Dit was gure weer die naweek maar as jy
van ver kom soos Kathu dan druk jy deur
en jy vang💪😁Geluk aan Martin en Johnny wat in die koue en reen gevang het. Julle is ysters🍷Aan Corrie en Petrus en Valdez julle het ook die koue trotseer.
Devon Terreblanche het die vorige naweek ook lekker gevang. Stuur gerus julle fotos in. Die naweek gaan heerlik sonskyn wees.
Bespreek nou vir n perfekte naweek. Dink hoe gaan die visse byt as dit mooi weer is.
Vir jou wie se visstok nog teen die garage muur hang. Dis lente onthou gaan stof hom af en kom gooi in.
Kontak Ria 0828034783 besprekings
Jan 0733455572 algemene navrae
Sien jou daar😁
Baie vra my waar. Tik Seekoeig*t in op
Google Maps en ry tot daar. Ek heg n kaart aan.

31/08/2026

Geniet jou visvang die sport vir die hele familie😁🧑‍🧑‍🧒‍🧒

31/08/2026

Great fishing at Seekoeig*t

Baie geluk aan Scott en kleinseun, Ryno en Natanya, Andrew en Dante en Gerhard Venter met mooi visse gevang die naweek. ...
31/08/2026

Baie geluk aan Scott en kleinseun,
Ryno en Natanya, Andrew en Dante en Gerhard Venter met mooi visse gevang die
naweek. Dit maak visvang so lekker gesin sport. Bring jou gesin en kom kamp of bly in chalets. Kontak Ria by 0828034784 vir besprekings

28/08/2026

Gebruik die laaste winterafslag die naweek by Seekoeig*t

Laaste winternaweekGoeiemore kom geniet nog die laastewinterafslag naweek by Seekoeig*tBespreek 2 nagte en kry 2de nag h...
28/08/2026

Laaste winternaweek

Goeiemore kom geniet nog die laaste
winterafslag naweek by Seekoeig*t
Bespreek 2 nagte en kry 2de nag halfprys
Nog Chalets en kampplekke beskikbaar
vir die naweek. Kontak gou vir Ria by
0828034783. Lekker plek lekker visvang
en lekker ontspan. Net wat jy nodig het.
Visse gevang die laaste tyd. Laat die katrolle hardloop.

06/08/2026
06/08/2026

*t
Waar die grotes bly

Address

Next To The Vaal River
Klerksdorp
9520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seekoeigat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seekoeigat:

Shortcuts

Share