15/09/2026
🏆 Goldfields Toernooi – B Liga 🏆
’n Baie groot geluk aan ons Klerksdorp Squash Club-span wat die naweek in Welkom aan die Goldfields Toernooi deelgeneem het! 👏🏼🔥
Die manne het 2de geëindig in die B Liga, en het die 1ste plek met net 2 punte gemis! 😮💨💪🏼
Ons is ongelooflik trots op julle! Julle het hard gespeel, alles gegee en ons klub se naam hoog gehou. 🙌🏼
Baie dankie dat julle Klerksdorp so goed verteenwoordig het. Julle maak ons trots! ❤️🏆
Net 2 punte kort van 1ste plek… maar vir ons is julle klaar wenners! 💪🏼🔥
Baie geluk manne! 👏🏼🏸