Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities

Directions Website Contact the business

Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities Triest Training Centre is a centre and residence for people with intellectual disabilities NPO

Ons jaarlikse Burger-eet het vanjaar GROTER geword! πŸŽ‰Hierdie keer het ons by Nebraska Spur gaan kuier, waar daar sommer ...
22/10/2026

Ons jaarlikse Burger-eet het vanjaar GROTER geword! πŸŽ‰

Hierdie keer het ons by Nebraska Spur gaan kuier, waar daar sommer ’n lekker keuse op die spyskaart was! 🀩

Lede kon kies tussen ’n sappige burger, ’n smaaklike steak, ribbetjies of schnitzel. Daar was dus iets vir elkeen se smaak! πŸ₯©πŸ–πŸ”

Dit was heerlik om saam te kuier, lekker te eet en die geselskap te geniet. Dankie aan almal wat saamgekom het en hierdie jaarlikse tradisie so spesiaal maak! ❀️

Goeie kos, goeie vriende en hope lekker kuier! πŸš—πŸ₯³

WYNPROE VIR TRIEST SENTRUM 🍷Saterdagaand het Triest Sentrum ’n gesellige wynproe aangebied as deel van ons fondsinsameli...
19/10/2026

WYNPROE VIR TRIEST SENTRUM 🍷

Saterdagaand het Triest Sentrum ’n gesellige wynproe aangebied as deel van ons fondsinsamelingspogings. πŸ‡πŸ₯‚

Die wynproe is met groot entoesiasme deur Piesang Geldenhuys hanteer, wat ons gaste deur die verskillende wyne geneem het.

’n Groot dankie aan Piesang, Lions 45 en almal wat die aand moontlik gemaak en ondersteun het. Julle ondersteuning help ons om voort te gaan met die belangrike werk wat ons by Triest Sentrum doen om geleenthede en ’n beter lewensgehalte vir volwassenes met intellektuele gestremdhede te skep. πŸ’™

Saam maak ons ’n verskil! πŸ₯‚

Wat ’n heerlike dag in die son saam met Daphne Lee Centre Klerksdorp Community Centre en Elandshaven! Ons het speletjies...
19/10/2026

Wat ’n heerlike dag in die son saam met Daphne Lee Centre Klerksdorp Community Centre en Elandshaven!

Ons het speletjies gespeel, lekker gelag en sommer net die dag saam geniet. πŸ˜„πŸŽ‰ Dit is dae soos hierdie wat vir ons kosbare herinneringe skep en soveel vreugde bring!

’n GROOT dankie aan almal wat gehelp het om die dag so lekker en spesiaal te maak. Michelle van Niekerk Julle betrokkenheid, omgee en liefde beteken vir ons en ons inwoners baie! πŸ₯°

13/10/2026
Vir inligting kontak Johan 0824145598
06/10/2026

Vir inligting kontak Johan 0824145598

KOEKIES BAK VIR DIE KERSMARKOns is besig om reg te maak vir ons Kerksmark 27 - 28 November.
15/09/2026

KOEKIES BAK VIR DIE KERSMARK
Ons is besig om reg te maak vir ons Kerksmark 27 - 28 November.

ONS GROENTETUIN PROJEK. Vandag het ons begin met die besproeiing in die tonnel! Almur Marais en die kliente fluks aan di...
14/09/2026

ONS GROENTETUIN PROJEK. Vandag het ons begin met die besproeiing in die tonnel! Almur Marais en die kliente fluks aan die werk!

Triest Athletes Shine at the Special Olympics South African Games! We are incredibly proud of four athletes from our cen...
14/09/2026

Triest Athletes Shine at the Special Olympics South African Games!

We are incredibly proud of four athletes from our centre who represented us at the Special Olympics South African Games in Equestrian!

🌟 Jade – πŸ₯‡ 1 Gold & πŸ₯‰ 1 Bronze
🌟 Deaan – πŸ₯‡ 1 Gold & πŸ₯‰ 1 Bronze
🌟 Roland – πŸ₯‰ 2 Bronze
🌟 Rowan – πŸ₯‡ 2 Gold & πŸ₯‰ 1 Bronze

And there is even more exciting news! πŸŽ‰

Rowan has been selected to represent South Africa at the Special Olympics World Games in Santiago, Chile, in October next year!

What an incredible achievement! We are so proud of all four athletes for their dedication, courage and hard work. Your achievements inspire us all!

Congratulations, Jade, Deaan, Roland and Rowan! β€οΈπŸ‘

ANNUAL HIGH TEA AT TRIESTWhat a wonderful afternoon of elegance, friendship and delicious treats at our annual High Tea ...
11/09/2026

ANNUAL HIGH TEA AT TRIEST

What a wonderful afternoon of elegance, friendship and delicious treats at our annual High Tea at Triest!

We are incredibly grateful to the Klerksdorp Community Centre for once again generously sponsoring beautiful cakes for our High Tea. Katlego, added to the feast by preparing even more delicious treats for everyone to enjoy with the cake.

Our clients sat down in style and enjoyed a morning filled with tea, tasty snacks, laughter and good company.

It was once again special day, and we are so grateful to everyone who helped make it possible.

Thank you for helping us create beautiful memories at Triest!

LENTE IS IN DIE LUG BY TRIEST! Die winter is verby en ons vier die koms van die lente op ons eie lekker Triest-manier! E...
01/09/2026

LENTE IS IN DIE LUG BY TRIEST!
Die winter is verby en ons vier die koms van die lente op ons eie lekker Triest-manier!

Elke jaar maak ons tyd om die son, musiek, kos en lekker kuier te geniet.

πŸ”₯ Braai met Pap en Sous
🎡 Musiek en dans
🌞 Son op ons gesigte
πŸ˜‚ Baie lag en lekker saamkuier!

Dis die klein oomblikke wat groot herinneringe maak. ❀️

Welkom, lente! Ons is reg vir jou!

Address

Cnr Elm & Central Avenue
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities:

Shortcuts

Share