17/06/2026
🏆 SOMER ROLBAL BESIGHEIDSLIGA 2026 – FINALE UITSLAE 🏆
Baie geluk aan al die spanne wat deelgeneem het aan vanjaar se Somer Rolbal Besigheidsliga. Dankie aan elke speler, ondersteuner en borg wat die liga 'n groot sukses gemaak het!
🥇 Besigheidsliga Wenners
1️⃣ LTW Landgoed
2️⃣ McLachlan
3️⃣ Klopak
4️⃣ Safety
🏅 Plaat Wenners
1️⃣ Gnomad
2️⃣ 1Stop
3️⃣ JBT Kwekery
4️⃣ Du Toit Agri
⭐ Man van die Reeks
🏆 Timo Smuts
⭐ Vrou van die Reeks
🏆 Annelize Oosthuizen
🏆 Raasbek-trofee
🏆 Leanie Murray & Izak Potgieter (Gedeelde wenners)
📏 Mees Strengste Reëlvolger
🏆 Fanie Linde
🏆 Mees Toegewyde Speler
🏆 Hein Murray
Al moet hy in sy pajamas kom speel, hy is altyd daar!
😤 Mees Kompeterende Speler
🏆 Dene Strydom
Die ou wat die ernstigste was oor die game en glad nie daarvan hou om te verloor nie!
Baie geluk aan al die wenners met julle uitstekende prestasies! Julle het die Somerliga besonders gemaak.
Ons sien reeds uit na die volgende liga! ☀️🏆