Kroonstad Country Club

Kroonstad Country Club Kroonstad Country Club Golf Course.

Die Joker Draw is nou op R24 460! 🃏Koop jou kaartjie by die kroeg vir net R20 en onthou, hoe meer kaartjies jy koop, hoe...
16/09/2026

Die Joker Draw is nou op R24 460! 🃏

Koop jou kaartjie by die kroeg vir net R20 en onthou, hoe meer kaartjies jy koop, hoe beter is jou kans om te wen!

Vier Braaidag op die baan!Sluit op 24 September by Kroonstad Country Club aan vir ’n lekker dag van gholf, braai en goei...
16/09/2026

Vier Braaidag op die baan!

Sluit op 24 September by Kroonstad Country Club aan vir ’n lekker dag van gholf, braai en goeie geselskap, alles vir ’n goeie doel.

Scramble Drive Better Ball met afslaan vanaf 09:00.
R250 p.p. – 250–350 g steak, pap & sous ingesluit. Braaivure word voorsien.

Juniors: R100 vir 9 gate.

Bly gerus vir die Joker Draw & Vasvra later die aand.

Alle fondse gaan vir die opgradering van die klub se kombuis.

Sernick Borgdag by Kroonstad Country Club ⛳Saterdag, 19 September08:00 – 12:30Formaat: IPS
15/09/2026

Sernick Borgdag by Kroonstad Country Club ⛳

Saterdag, 19 September
08:00 – 12:30
Formaat: IPS

Vrydag se Chicken Run-wenner was Adriaan — baie geluk! ⛳Adriaan en Neil het ook albei ’n Two Club aangeteken. Mooi gespe...
14/09/2026

Vrydag se Chicken Run-wenner was Adriaan — baie geluk! ⛳

Adriaan en Neil het ook albei ’n Two Club aangeteken. Mooi gespeel, manne!

Baie geluk aan die naweek se wenners.Pat 1steHannes 2deGawie 3dePat Naaste aan die pen op 5Chris Naaste aan die pen op 1...
14/09/2026

Baie geluk aan die naweek se wenners.

Pat 1ste
Hannes 2de
Gawie 3de
Pat Naaste aan die pen op 5
Chris Naaste aan die pen op 17
Johnny Two Club

Baie geluk aan gisteraand se wennners!!
11/09/2026

Baie geluk aan gisteraand se wennners!!

Koop jou Joker Draw-kaartjie vir slegs R20 by die kroeg en staan ’n kans om groot te wen! Hoe meer kaartjies jy koop, ho...
10/09/2026

Koop jou Joker Draw-kaartjie vir slegs R20 by die kroeg en staan ’n kans om groot te wen! Hoe meer kaartjies jy koop, hoe beter jou kanse.

Die trekking vind elke Donderdag om 19:00 by Kroonstad Country Club plaas

Die Bokke is reg vir aksie! Nog ’n groot stryd teen die All Blacks wag, en dié een wil jy beslis nie misloop nie. Afskop...
09/09/2026

Die Bokke is reg vir aksie! Nog ’n groot stryd teen die All Blacks wag, en dié een wil jy beslis nie misloop nie.

Afskop: 23:00| 12 September 2026

Kom beleef die rugbygees en kyk die wedstryd regstreeks op die groot skerm by Kroonstad Country Club.

Dis weer tyd vir Donderdag-aand se Vasvra by Kroonstad Country Club! Bring jou slimste span saam, toets julle algemene k...
09/09/2026

Dis weer tyd vir Donderdag-aand se Vasvra by Kroonstad Country Club!

Bring jou slimste span saam, toets julle algemene kennis en kom geniet ’n lekker gesellige aand vol pret, kompetisie en ’n paar verrassings.

Die naweek is KCC Borgdag⛳
08/09/2026

Die naweek is KCC Borgdag⛳

Address

Kroonpark Avenue
Kroonstad
9499

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Country Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kroonstad Country Club:

Share