08/01/2026
Wie is reg vir die jaar? Let's go! πππ₯
At Noordheuwel Ringball Club we play and teach a sport that is very close to our hearts. We are a tight knitted family with a passion for the game!
08/01/2026
Wie is reg vir die jaar? Let's go! πππ₯
14/02/2024
Ons lief Ringbal, en Ringbal lief jou. Gelukkige Valentynsdag.
We Love Ringball, and Ringball loves you. Happy Valentines Day.
"The Love for, and Beauty of our Sport is, that a Team of Players act as One, and you become Selfless"
18/01/2024
Welkom terug maats! Mag dit βn awesome jaar wees! ππΌππΌππΌ dankie vir almal wat die eerste oefening so awesome gemaak het! ππ₯π₯ππ
Hello Nories!
Oefening begin Dinsdag, 16 Januarie vanaf 19h00.
Daar sal later vandag meer inligting volg oor die klubgelde ens.
Kan nie wag om julle almal Dinsdag te sien nie.
Groete
ππ
29/11/2023
Kom geniet die laaste social liga games saam met Noordheuwel more aand
14/11/2023
Goeie more maats!
Na βn MASSIVE sukses die afgelope twee jaar het ons besluit om weer βn bingo aand te hΓͺ die jaar as fondsinsameling vir Noordheuwel Ringbal klub.
Julle kan per tafel boek of R100 pp. dit werk dieselfde uit.
βN paar dinge:
π Enige iemand van enige klub/distrik welkom!
βοΈ Die kroeg maak 17:00 reeds oop, Bingo begin stiptelik 18:30
βοΈ Bring lekker snacks/platters vir jou tafel en wees gesellig! GEEN eie drank of koelers nie, ondersteun asb die Noordheuwel Country Club se kroeg.
βοΈ Die bingo gaan uit 6 rondtes bestaan, 1 kaartjie per rondte is in gesluit in jou prys. Jy kan addisionele kaartjies ook koop op die aand.
π° Kaart masjiene is beskikbaar MAAR kontant is koning en maak alles altyd makliker en vinniger.
π Wit olifant tafel loodjies beskikbaar teen R10 een.
Ons vra dan ook as daar enige borge beskikbaar is om Ivette of Carla te kontak, ENIGE iets is welkom! Van vouchers, βn bottel wyn, tot kontant of iets vir die wit olifant tafel!
06/11/2023
Ons social liga begin amper! π π
Share far & wide! Kom ons sluit die jaar goed af! Almal welkom!
20/10/2023
Share far & wide! Kom ons sluit die jaar goed af! Almal welkom!
| 18:45 - 21:00 |