04/08/2025
🎉 Top 3! 🎉
Hier’s hulle, die drie spanne wat almal op die groen uitgeboul het!
Goed gerol, slim gespeel, en sommer lekker gelag ook.
🥇 Black Crown
🥈 van Eedens
🥉 Karoo Beeste
Baie geluk! Julle het die res van ons behoorlik laat sweet.
📸 Loer na die wenners hieronder!