Langebaan Rugby Klub

Langebaan Rugby Klub

Share

The official fan page of Langebaan Rugby Club

Langebaan Rugby (Est. 1969)

Photos from Langebaan Rugby Klub's post 13/08/2026

โ€ผ๏ธ ORDE REELS & TICKET SALES โ€ผ๏ธ

Neem asb kennis van die orde reels op wedstryddag.

๐Ÿšซ Geen glas, vuurwapens of enige skerp voorwerpe word by die veld toegelaat nie. Streng sekuriteit sal diens doen by die hekke. Daar sal visentering geskied by die hekke.

๐Ÿšซ Geen kontant by die hekke nie.
๐ŸŽซ Kaartjies is beskikbaar by OK MiniMark, Spar en Tops Langebaan.

๐ŸŒน

10/08/2026

Sanlam Boland๐Ÿˆ
Grootuitdaag, Weskus

Komende Saterdag het ons klub die voorreg om Tigers Rugbyklub by ons tuisveld te verwelkom vir โ€™n ware dag van klub rugby. Dit gaan oor meer as net โ€™n wedstryd โ€” dit gaan oor vriendskap, gemeenskap en die trots wat ons deel om ons kleure te dra en ons dorp te verteenwoordig.

Ons nooi al ons ondersteuners, families, vriende en lede van die gemeenskap uit om saam te kom, ons spanne te ondersteun en deel te wees van die unieke atmosfeer wat klub rugby so besonders maak.

Kom vul die kantlyn met aanmoediging, passie en ondersteuning terwyl ons saam met ons besoekers โ€™n wonderlike dag van rugby geniet.

Aan ons spelers โ€” gee alles op die veld, speel met hart en maak ons klub trots. ๐Ÿ‰๐Ÿ’ช

๐ŸŒน

09/08/2026
08/08/2026

Fulltime
1st team

Langebaan 22
Hopefield 17

08/08/2026

Fulltime
2nd team

Langebaan 14
Hopefield 11

08/08/2026

Fulltime
3rd team

Langebaan 19
Hopefield 10

08/08/2026

Neem kennis:

Hekke maak stiptelik om 12H00 oop. Geen toegang voor 12H00 nie.

08/08/2026

Game Day...!๐Ÿˆ

Vandag is nie net nog โ€™n wedstryd nieโ€ฆ vandag is DERBY DAG!๐Ÿ†

๐Ÿ‰ LANGEBAAN vs HOPEFIELD ๐Ÿ‰

Die strydlyn is getrek, die span is gereed en die trots loop diep. ๐Ÿ’ช
Ons staan saam, ons veg saam en ons speel vir die Roos! ๐ŸŒน

Bring die geraas, bring die gees en laat die veld weet waar ons staan!

๐Ÿ’™ Een dorp. Een span. Een doel. ๐ŸŒน

Kom ondersteun ons manne en maak hierdie โ€™n derby om te onthou!

Kom ons verf SlangPark Pot Blou vandag.

๐ŸŒน

07/08/2026

โ€ผ๏ธ Neem asb kennis van orde reelsโ€ผ๏ธ

GEEN GLAS, SKERP VOORWERPE, DWELMS EN AMMUNISIE / VUURWAPENS WORD BY DIE SPORTGRONDE TOEGELAAT NIE!!

Daar sal weereens streng sekuriteit wees en visentering sal geskied by die hek.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Langebaan?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Protea Street Langebaan
Langebaan
7357