https://www.facebook.com/josua.swanepoel/posts/10153586006346620
Langebaan Cricket Club
We are starting a Langebaan Social Cricket club at Curro Langebaan school, our aim is to create a business league to play matches on fridays in 2015
Yes Manne! Die seisoen is nou in volle swang, enige ou wat wil kom speel laat weet my by 0832583686, ons fixtures vir 2015 is:
Sondag 1 November teen Rollers by Curro
Saterdag 7 November teen Willows by Curro
Saterdag 14 November teen CTCC by Curro
Saterdag 21 November teen Wellington by Curro
Saterdag 12 Desember teen Citrusdal by Curro
Ons oefen vrydae 17:00 by Curro, doppie na die tyd!
Share met almal wat jy ken!
Yes Manne! Seisoen begin woensdag 17:00 by Curro Langebaan, sien julle daar! Sal fixtures en dokumente gee! Share asb met almal wat wil.
Wedstryde alreeds bevestig: 14 November tuis teen Cape Town CC en 20 Februarie weg teen Groot Drakenstein Franschhoek!
16/02/2015
Citrusdal 1ste Game! Foto's volg...
Danke vir al die manne wat woensdag kom oefen het, ons klub groei by die dag! 1ste game volgende saterdag teen Citrusdal! Almal 08:00 by die veld, swart of grys opwarm broekie asb, wedstryd begin 09:00, onthou wit langbroeke en om hemde en keppies te koop vir R200 ledegeld asb. Laat weet of ek nog moet blyplek book bydidam! Sien almal woensdag 16:30-18:00...
Manne: Eerste game is nou vas vir Saterdag 14 Februarie om 09:00 in Citrusdal. Hulle gaan vir braai na die game by hulle hoofborg Bydidam (loer bietjie op facebook of website) Dan moet julle asb laat weet of julle dalk vrydag of saterdag wil oorslaap daar sodat ek kan organize asb. D**k bietjie, sien julle by die oefening vandag!!!!
19/01/2015
Please add our sponsor AIDA WESKUS NOORD (Vredenburg) on Facebook.
19/01/2015
Please make sure all the Langebaan Cricketers join this page. Our first match will be on the 14th of February against Citrusdal. Please join our practice every Wednesday at Curro Langebaan @ 16:30 onwards
Club practice tmrw @ 16:30 onwards, first game end of the month and 14 February against Citrusdal, no practice no play! See u guys
08/01/2015
Langebaan Cricket Club six-a-side team!
Club practice every Wednesday at 16h30 onwards at Curro Langebaan
08/01/2015
Six-a-side Winners for 2014 Tough Stuff
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Long Acres Rd
Langebaan
7357