Dudfield Hengelklub Lichtenburg

Dudfield Hengelklub Lichtenburg When fishing is your passion

25/09/2026
Vandag het Dudfield Hengelklub aand die Battle Of The Clubs komp teen Lichtenburg Hengelklub en Butvas Hengelklub by Rie...
12/09/2026

Vandag het Dudfield Hengelklub aand die Battle Of The Clubs komp teen Lichtenburg Hengelklub en Butvas Hengelklub by Rietspruit dam gehengel.
Geluk aan Lichtenburg Hengelklub wat die komp gewen het.

๐ŸŽฃ HENGELAARS, HIERDIE IS VIR JOU!Weet jy nog wat daardie groot vis gevang het?Watter dam?Watter aas?Watter dip?Watter we...
09/09/2026

๐ŸŽฃ HENGELAARS, HIERDIE IS VIR JOU!

Weet jy nog wat daardie groot vis gevang het?

Watter dam?
Watter aas?
Watter dip?
Watter weer?
Watter tyd?

My Hengelboek hou dit alles vir jou by.

๐ŸŽฃ My Vangste
๐Ÿ“– Hengelnotas
๐ŸŽ’ My Hengelkas
๐Ÿ“… Hengelsessies
๐ŸŒฆ๏ธ Weervoorspelling
๐Ÿ“Š Statistieke
๐ŸŒŠ Jou damme en gunstelingplekke

๐ŸŽ PROBEER GOLD 14 DAE GRATIS!

Klik hier en begin jou eie hengelgeskiedenis bou:

๐Ÿ‘‰ https://www.myhengelboek.co.za/

My Hengelboek
Jou hengel. Jou herinneringe. Jou storie.

My Hengelboek is a digital fishing app and personal logbook. Record catches, fishing sessions, venues, tackle, weather and notes, all in one place.

๐ŸŽฃ MY HENGELBOEK IS NOU LIVE! ๐ŸŽฃJou visvangstories verdien meer as net โ€™n foto in jou gallery.Met My Hengelboek kan jy jou...
25/08/2026

๐ŸŽฃ MY HENGELBOEK IS NOU LIVE! ๐ŸŽฃ

Jou visvangstories verdien meer as net โ€™n foto in jou gallery.

Met My Hengelboek kan jy jou hengelwรชreld op een plek bestuur:

๐ŸŸ Hou rekord van jou vangste
๐ŸŽฃ Bou jou eie Hengelkas
๐Ÿ“ Hou rekord van jou damme
๐Ÿ“ Maak hengelnotas
๐Ÿ“… Hou jou sessies by
๐Ÿ“Š Kyk na jou hengelstatistieke
๐ŸŒฆ๏ธ Kry toegang tot weer- en visvanginligting

En die beste deel?

๐Ÿ”ฅ Begin met โ€™n GRATIS 14-DAE GOLD PROEFLOPER!

Geen ingewikkelde opstelling nie. Registreer, begin jou hengelboek bou en hou jou hengelkennis vir altyd byderhand.

๐Ÿ‘‰ Begin hier:
https://www.myhengelboek.co.za/

๐ŸŽฃ My Hengelboek
Fish Smarter. Remember Everything.

Ons het Saterdag 15 Aug en Sondag 23 Aug n hengelklub komp gehad by West End dam.Die hengelaars het baie mooi vis uit ge...
24/08/2026

Ons het Saterdag 15 Aug en Sondag 23 Aug n hengelklub komp gehad by West End dam.
Die hengelaars het baie mooi vis uit gehaal.
Baie geluk aan almal met jul mooi vangste.

Vir meer klub inligting kontak vir Rouvain 0782794776

Vandag het Dudfield Hengelklub n Kol en vรชrgooi kliniek vir sy lede gehou wat aangebied was deur die legendariese Johann...
08/08/2026

Vandag het Dudfield Hengelklub n Kol en vรชrgooi kliniek vir sy lede gehou wat aangebied was deur die legendariese Johann Beukes aka Johnny Longcast
Elkeen het baie geleer en hul kol en vergooi tegnieke het baie verbeter.
Dankie vir elkeen se bywoning.

Address

Lichtenburg

Telephone

+27782794776

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dudfield Hengelklub Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category