AAA Events Entertainment

Directions

AAA Events Entertainment AAA Event Hire Management

15/11/2026

🥩 Sondag braai of 'n lekker gesinsete? Ons het jou gedek!

Groot nuus! Die Rooster Vleiswinkel is nou oop 7 dae 'n week—ja, ons is nou ook op Sondae oop!

Kom maak gerus 'n draai vir die varsste vleis, die heel beste snitte, en alles wat jy nodig het vir die tafel.

🕒 Oop Maandag tot Sondag 👌🏻
📍 Kerkstraat 9, Riebeek-Kasteel

13/11/2026

Tyd vir braai? Ons het jou wors!
Kom kry vandag nog jou Roosterwors op special vir slegs R99,99 per kilo!
Moenie uitmis nie – kom loer in by Die Rooster Vleiswinkel (9 Church Street, Riebeek-Kasteel) terwyl voorraad hou.

13/11/2026
13/11/2026
No phone calls, please. We need to see your CV first. Please send your CV, where you are located, and when you are avail...
10/11/2026

No phone calls, please. We need to see your CV first. Please send your CV, where you are located, and when you are available to start if you qualify. Also, give a short description of what you did before in a kitchen.
Always better to give more detail maybe you don’t have the years experience but willing to learn we consider yes. Where theres a will there is a way. No DM or comments on the poster you need to WhatsApp to that number provided. Thank you 🙏

03/11/2026

Geelvet Biltong loading

08/10/2026

Ons bring vir julle karaoke 🎤 ons hoor dat hier baie talent is kom geniet jouself en jy hoef nie die beste te wees nie kom sien net jou hart uit 🥰 ❤️ baie is skaam om te sing maar die res geniet dit. 🥰 ❤️

Karaoke 🎤 in riebeek Kasteel tonight
08/10/2026

Karaoke 🎤 in riebeek Kasteel tonight

Ons bring vir julle karaoke 🎤 ons hoor dat hier baie talent is kom geniet jouself en jy hoef nie die beste te wees nie kom sien net jou hart uit 🥰 ❤️ baie is skaam om te sing maar die res geniet dit. 🥰 ❤️

05/10/2026

Address

40 Voortrekker Weg Cnr Renier Straat
Malmesbury
7300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AAA Events Entertainment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share