03/10/2026
'n Impulsiewe besluit 3uur op 'n Vrydag middag, het altyd 'n goeie gevolg! Wel gedaan aan Marike wat die eerste keer bietjie "buite-nerves" gevoel het, en steeds 'n goeie score ten spyte daarvan geskiet het!
🥇Mari FHCA 189
🥇Celeste FAE 206
Dit was vet pret! Lekker gekuier saam jou, Uncle Fred!