27/10/2021
Asseblief stem vir ons kortfilm❤
Please vote for our shortfilm❤
My RØDE Reel 2021 | The World’s Largest Short Film Competition
Enter My RØDE Reel, the world’s largest short film competition, for a chance to win $250,000 in cash and launch your filmmaking career. Unbox your ideas.
06/07/2019
Thank you Serendipity Designs for the amazing work you have done for us. You delivered a rare combination of creative conceptualization and incredible design - we are simply thrilled with the results!
Working with JeanMarie Robbertse is effortless - she has the business savvy to quickly grasp concepts and turn out exceptional visuals with very little revision required - and all within the committed deadlines. I can't say enough about the quality, the speed, the attention to detail and the effectiveness of her work! We are thrilled with the end result.
14/08/2018
: ⛪Die amptelike lokprent vir is pas bekendgestel! Kyk dit hier: 👉https://bit.ly/2w1zTie
Dié drama, met Frank Opperman in die hoofrol, is een van die ses vollengte films wat in kompetisie is by vanjaar se fees.
Annette Engelbrecht Gerrit Schoonhoven Izel Bezuidenhout Luan Jacobs Artist Laré Birk Henrietta Gryffenberg Thapelo Mokoena Carel Nel
06/03/2018
Ons is heerlik verras 😁. Die opdrag was:"Skep n karakter vir die TV program "Ek is...". Die aanbieder sal n onderhoud met jou voer op kamera. Jy moet die karakter wat jy geskep het behou gedurende die onderhoud." Ons drama studente het uit gehaal en hulle toneel tegnieke gewys. Ons is so trots op hulle! HIERDIE PRAKTIESE OEFENING IS TER VOORBEREIDING VIR ONS OPNAMES VAN ONS KORTFILMS.
16/01/2018
Klasse het begin! Voorspoedige 2018.
30/10/2017
"Acting touches nerves you have absolutely no control over." Alan Rickman
28/10/2017
Die studente het die vryheid gehad om hulle eie persoonlike nar te ontwerp. Hierdie verskillende karakters wat hulle geskep het was n middel om hulle verbeelding aan te wakker. Verbeelding is een van die elemente van dramatiese vertolking.
Hulle het geleer hoe om hulself en hulle verbeelding te laat saamwerk om karakters te skep wat n unieke stem en mannirismes het. Hulle het geleer van komedie, die gebruik van spasie, dat beweging n doel moet hê, die skepping van n toneel en die interaksie tussen mekaar en die gehoor.
Die studente het verras met ongelooflike ontwerpe, improvisasies en oorspronklikheid. Die tonele aan die einde van ons werkswinkel was goed beplan en deurdink...definitief "outside the box thinking".
So trots op elke student wat hierdie werkswinkel kom bywoon het. Hulle selfvertroue het gegroei deur die uitdrukking van kreatiewe drama.
25/09/2017
"Without writers, stories would not be written.
Without actors, stories could not be brought to life."
Angie-Marie Delsante
Ons het n wonderlike drama klas gehad vol lag en lekker interessante improvisasie. Van n bed, trappe en n kar tot ons eie stoomtrein. Die studente was baie kreatief en vol energie. Was fantasties om dit te sien :)
20/09/2017
Workshop oor Karakterisering vir Laerskool en Hoërskool studente :)