D-Pro Rugby Akademie

D-Pro Rugby Akademie

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from D-Pro Rugby Akademie, Sports Club, Meyerton.

Rugby akademie:
Hier fokus ons op:
Rugby vaardighede
Bal vaardighede
Spanwerk & Vertroue
Kommunikasie
Dissipline

Ons wil U kind ń beter rugby speler & kind maak !!

12/01/2026

2 0 2 6 💥

Maats wat reeds geregistreer is HOEF NIE weer te registreer nie.
Nuwe maats - R100 (*Januarie Special*)
Vanaf Feb sal registrasie R150 wees.

Maats wat geregistreer is - Kom oefen saam 😬
- Stuur asb vir Divan jou seun se naam ,geboortedatum & indien dit kan bring afskrif van ID saam✅️ - Admin doeleindes

Januarie = R300 💙
Vanaf Februarie is dit R450 pm

Coach Divan sien uit vir ń nuwe, lekker jaar saam die manne. Met nuwe opwindende lesse & oefeninge 😬

25/12/2025

🎁🌲❤️🙏

Photos from D-Pro Rugby Akademie 's post 04/12/2025

Bietjie gees en "fun" by D-Pro🥳🏉🏆

05/11/2025

D-Pro Rugby Akademie🏈
Verveeld?
Eksamen stres?
Wil verbeter in rugby en nuwe maats maak?
D-PRO IS JOU ANTWOORD🏆

Kom geniet 'n lekker oefensessie en daarna kan jy weer gaan leer‼️💯

Sluit vandag nog aan !!
📞Kontakbesonderhede is op die prent hieronder⬇️

05/10/2025

Come and make the holiday little bit shorter with a "lekker" rugby practice 💙🏉🏆

All the kids are welcome - Existing & new boys 💥

27/08/2025

Rugby Academy where rugby boys can develop in different ways for the love of the sport 😬🏉

The rugby season is finish for now. Stay fit with us.☑️

Everyone is welcome . (Different ages & groups)
Smaller groups = more attention on your son / boy.😬🏆

D-Pro Wants 🫵.
🏉🏉🏉🏉🏉🏉

Photos from D-Pro Rugby Akademie 's post 19/08/2025
19/08/2025

We are growing 🙏
1 of the suprises is OUT‼️🏆🏉

🫵 can Become a KICKING PRO !!
Kicking Skills D-Pro Rugby Akademie by Coach Divan‼️

For more info contact us 📞

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Meyerton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Meyerton