22/11/2025
Vasbyt Hengel
Angling club VARSWATER OEWERHENGEL KLUB WAT MAANDELIKS BY VERSKILLENDE DAMME VEILIG GAAN HENGEL.
HENGELAARS WAT BELANGSTEL OM AAN TE SLUIT IS WELKOM OM ONS TE KONTAK
22/11/2025
Wat is jou gunsteling dip vir sukses by Trichardtsfonteindam?
Laat weet gerus!
15/09/2025
Vasbyt Hengel Klub het op Saterdag 13 September hul maandelikse Klub Kompetisie te Remhoogte Dam gehou.
Die vis was maar nog kieskeurig so aan die begin van die seisoen se draai, maar Oom Bossie het gewys hoe mens 'n plaas dam hengel.
Oom Bossie vang dan ook 36 vis vir 54,51kg!
Swaarste Karp vir die dag is ook deur Oom Bossie genet: 3.27kg
10/08/2025
Couples Trofee Naaswenners: Rika & Willie Marx
10/08/2025
Opvolg Klub Kampioen Onder 13 seuns: Regardt Maritz
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Middelburg
1050