05/04/2019
Rolbalklub ondersteun platsak myners
Bowls is a profesional sport that bring people together and build life time friendships. We play social every Tuesday evenings from 6 pm. Come and join us
05/04/2019
Rolbalklub ondersteun platsak myners
25/03/2019
15/02/2019
Daar is besluit om ons kankerdag die 26ste Februarie 2019, dis die Dinsdagaand te hou. Kom asb in groot getalle, bring baie vriende saam en steek julle hande sommer diep in die sakke asb. Sien julle daar
06/02/2019
Baie geluk aan ons veterane met julle prestasie by die Mpumalanga Enkels
07/01/2019
26/11/2018
Rolbal: Jaar afsluiting 2018
17/06/2018
MCC open day 16 June 2018
Die roudiens vir Sybil Allers is 21 Desember 2017 om 10:00 NG Kerk Middelburg Suid. Klublede word versoek om rolbal klere te dra.
| Wednesday | 13:30 - 16:15 |
| Saturday | 13:30 - 16:15 |