17/08/2026
HTS Middelburg Hokkie
Geslote hokkie media bladsy
17/08/2026
13/08/2026
HOKKIE
Baie sterkte aan ons o.15-hokkiemeisies wat aan die Noordvaal B-uitspele, deelneem. Ons hou duim vas vir n uitsonderlike toernooi!
04/08/2026
HOKKIE
Baie geluk aan die o.16 A-seunshokkiespan wat die afgelope naweek uitstekend tydens die Noordvaal A-uitspele, te Potchefstroom, presteer het. Hulle het 'n bronsmedalje verower. Ons is ongelooflik trots op julle.
05/05/2026
Hokkie geesweek π₯³β€οΈπ DAG 2: Dress for the wrong event.
05/05/2026
Derby Hokkie programme vir die week. β€οΈπ€ππ
05/05/2026
Derby hokkie geesweek!! Dag 1 - mismatch and funky sunglasses ππ€
30/03/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Kogel Street
Middelburg
1055