14/10/2026
π£ GENIS VAN FISHING PARADISE! π£
Kom klein of groot, dame of man β almal is welkom by Fishing Paradise!
Kom maak βn draai en kyk wat jy nodig het. Ons het dit dalk net hier op ons rakke! En as ons dit nie het nie, dan maak ek seker ek probeer dit vir jou kry. πͺπ
By Fishing Paradise is ons hier om julle te help!
π Njala 35, Middelburg
FISHING PARADISE β YOUR ONE-STOP TACKLE SHOP!
π£ The big one is waiting!
Genis oor en uit!