26/09/2026
⛳ DA LANGEBERG FUNDRAISER GOLF DAY ⛳
Kom geniet ’n lekker dag van golf, goeie geselskap en ondersteuning van ’n goeie plaaslike inisiatief by Montagu Golf Club! 🏌️♂️
🎉 Alle spelers is welkom!
Selfs indien jy nie aan die DA Golf Day deelneem nie, is jy baie welkom om op die dag ’n rondte te kom speel teen ons normale speelgeld van slegs R200 per persoon.
Bring jou vriende, familie of golfmaats saam en kom geniet die baan! ⛳
📍 Montagu Golf Club
💰 Normal playing fee: R200pp
Spelers kan speel waar daar plek is in die veld maar is nie deel van die pryse nie.
Kom speel saam – ons sien julle op die baan! 🏌️♀️🏌️♂️