Playball Mosselbay

Call Website

Playball Mosselbay Development and Sports program for young children

Week 2️⃣ van ons assesserings!Waarom evalueer en meet ons jou kind se vordering? 👀
03/11/2026

Week 2️⃣ van ons assesserings!

Waarom evalueer en meet ons jou kind se vordering? 👀

Yesterday our Playball Mossel Bay team attended our final Playball workshop for the year! ❤️We always leave these worksh...
01/11/2026

Yesterday our Playball Mossel Bay team attended our final Playball workshop for the year! ❤️

We always leave these workshops feeling inspired, motivated and full of fresh ideas to take back to our classes. It's wonderful to connect with fellow Playball coaches, share experiences and continue learning so that we can give our little players the very best.

We were also introduced to the exciting NEW 🔔I CAN PLAY programme for our 2-year-olds! We can't wait to bring this refreshed and upgraded programme to our little ones in Mossel Bay.🔔

A big thank you to the Playball team for another inspiring workshop. We are ready to finish the year strong and keep learning, practising and playing! ⚽️💙
Playball Mossel Bay – Learn, Practice, Play!

TUESDAY TESTIMONIALBAIE DANKIE VIR DIE MOOI WOORDE🥰 !Dit is 'n groot verantwoordelikheid en 'n nog groter voorreg om met...
27/10/2026

TUESDAY TESTIMONIAL

BAIE DANKIE VIR DIE MOOI WOORDE🥰 !

Dit is 'n groot verantwoordelikheid en 'n nog groter voorreg om met die kinders te werk...

Hierdie mooi testimonial beteken meer as wat julle besef! Ons waardeer dit opreg! 😍🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑

26/10/2026
🏆 ’n Fees om saam te werk wanneer God die middel punt is, waar om alles draai🎉Gister was ons bevoorreg om ons Best of Mo...
24/10/2026

🏆 ’n Fees om saam te werk wanneer God die middel punt is, waar om alles draai🎉

Gister was ons bevoorreg om ons Best of Mossel Bay-sertifikaat te ontvang! Ons het sommer die geleentheid aangegryp vir ’n prettige fotosessie. 😄

Baie dankie aan elkeen wat vir ons gestem het. ❤️

Dit is ’n voorreg en ’n fees om saam met hierdie wonderlike dames te werk! 🥰

22/10/2026

🏑🏑 PLAYSPORT HOKKIE 🏑🏑

Met die reën moes ons vandag plan maak en onderdak oefen... Ons het bietjie aan ons dribbel vaardighede gewerk....

Ek dink hulle vaar al so goed! Kan jy glo, hulle is maar GR R? 👏👏👏

Ons het hierdie pragtige testimonial van een van ons PLAYSPORT HOKKIE mammas ontvang.Baie dankie dit beteken vir ons mee...
20/10/2026

Ons het hierdie pragtige testimonial van een van ons PLAYSPORT HOKKIE mammas ontvang.

Baie dankie dit beteken vir ons meer as wat jy ooit sal besef!

As jy graag jou kind se ondervinding met ons wil deel kontak asb vir. Lizette op 0824069988

17/10/2026

Ons het vandag die voorreg gehad om ons verskeie Playball-programme by Hartland Akademie se Ope Dag ten toon te stel. ⚽️🏑🎾
Baie geluk aan almal wat betrokke is by hierdie pragtige nuwe Christelike Afrikaansmediumskool op Hartland Estate!

Mag julle 'n wonderlike pad vorentoe stap en 'n plek wees waar kinders kan groei, leer en hul volle potensiaal in Christus bereik 💙
Dankie dat ons deel kon wees van hierdie besondere geleentheid!

BASE DAG 2026Liewe Lizette ❤️Jy is iemand wat werklik omgee. Nie net oor die werk wat ons doen nie, maar oor ons as mens...
16/10/2026

BASE DAG 2026

Liewe Lizette ❤️

Jy is iemand wat werklik omgee. Nie net oor die werk wat ons doen nie, maar oor ons as mense. Jy wil weet hoe dit regtig met ons gaan, hoe ons voel en of dit goed gaan met ons welstand. In ’n wêreld waar mense soms net na prestasie kyk, kyk jy ook na die mens agter die prestasie. En dit is iets besonders.

By jou is daar nie regtig ’n grys area nie jy weet waarvoor jy staan, jy het standaarde, jy het ’n visie en jy gee alles vir Playball. Jy eet, slaap en leef Playball. En dit is juis daardie passie, toewyding en liefde vir wat jy doen wat help om Playball te maak wat dit vandag is.

Maar wat ons die meeste waardeer, is dat jy nie net vir jou besigheid sal baklei nie, maar ook vir elke persoon wat deel is daarvan. Jy staan op vir jou mense, jy gee om en jy gee ons die geleentheid om te groei, ons eie vlerke te sprei en ons eie veilige, liefdevolle omgewings vir ons Playball maatjies te skep.

Dankie dat jy ons vertrou. Dankie dat jy in ons glo, vir die geleenthede wat jy vir ons gee en vir die ruimte om elkeen ons eie stempel af te druk. Dankie dat ons deel mag wees van iets wat soveel meer is as net sport, iets waar ons elke dag ’n verskil in kinders se lewens kan maak.

Ons is opreg dankbaar vir jou, vir jou hart, vir jou passie en vir jou onwrikbare geloof in dit waarvoor jy staan.

Mag jy altyd onthou hoeveel mense se lewens jy aanraak, nie net deur Playball nie, maar deur die mens wat jy is.

Met baie liefde en waardering ❤️

15/10/2026

Ons is werklik trots op die PLAYSPORT hokkie program... Dit was ons eerste jaar en kyk net hoe het hierdie GR R maats se vaardighede ontwikkel!

Hulle is elke week so opgewonde om te kan hokkie speel! Julle is super sterre 💫

Address

Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Playball Mosselbay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Nearby gyms & sports facilities