Johann Muller o.11 Toernooi

Johann Muller o.11 Toernooi

Share

Welkom by die amptelike blad van die Johann Muller O.11 Rugby- en Netbaltoernooi, met trots aangebied deur Laerskool Park, Mosselbaai!

02/05/2026

Wat ’n ongelooflike eerste jaar!
Dankie aan almal wat deel was van hierdie spesiale begin.
Ons sien met groot opgewondenheid uit na volgende jaar!

Mag hierdie toernooi net groei van krag tot krag.
Tot 2027!

Photos from Johann Muller o.11 Toernooi's post 02/05/2026

RUGBY- EN NETBALSPAN VAN DIE TOERNOOI! 🏉🏐
Baie geluk aan al die spelers wat gekies is vir die span van die toernooi – ’n besondere prestasie waarop julle trots kan wees!
’n Opregte dankie aan LIVING BALL vir die borgskap van die span se hempies, asook die b***e waarmee daar tydens die toernooi gespeel is.

Trio Primêr
Charlo Primary School
Laerskool Laurus
Laerskool Gene Louw Primary
Sunridge Primary School
Laerskool Cradock Primary School
Laerskool Impala
Laerskool Noord-Eind
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Impala
Kabega Primary School
Laerskool Worcester-Oos

Living Ball

Photos from Johann Muller o.11 Toernooi's post 02/05/2026

PRYSUITDELING

Trio Primêr
Charlo Primary School
Laerskool Laurus
Laerskool Gene Louw Primary
Sunridge Primary School
Laerskool Cradock Primary School
Laerskool Impala
Laerskool Noord-Eind
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Impala
Kabega Primary School
Laerskool Worcester-Oos

Photos from Johann Muller o.11 Toernooi's post 02/05/2026

UITSLAE DAG DRIE

Trio Primêr
Charlo Primary School
Laerskool Laurus
Laerskool Gene Louw Primary
Sunridge Primary School
Laerskool Cradock Primary School
Laerskool Impala
Laerskool Noord-Eind
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Impala
Kabega Primary School
Laerskool Worcester-Oos

Photos from Johann Muller o.11 Toernooi's post 02/05/2026

Toerspanne bring die aksie op dag drie van die o.11 Johann Muller-toernooi! 🏉🏐
Trio Primêr
Charlo Primary School
Laerskool Laurus
Laerskool Gene Louw Primary
Sunridge Primary School
Laerskool Cradock Primary School
Laerskool Impala
Laerskool Noord-Eind
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Impala
Kabega Primary School
Laerskool Worcester-Oos

Photos from Johann Muller o.11 Toernooi's post 02/05/2026

Spelers van die dag. Ware uitblinkers!

Trio Primêr
Charlo Primary School
Laerskool Laurus
Laerskool Gene Louw Primary
Sunridge Primary School
Laerskool Cradock Primary School
Laerskool Impala
Laerskool Noord-Eind
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Impala
Kabega Primary School
Laerskool Worcester-Oos

Photos from Laerskool Worcester-Oos's post 02/05/2026
Photos from Johann Muller o.11 Toernooi's post 02/05/2026

Dag twee van die o.11 Johann Muller Toernooi word op ’n hoë noot afgesluit!
Leerders geniet ’n lekker fliek-aand, terwyl die personeellede saam ontspan na ’n vol dag se aksie🎬

01/05/2026

Kom loer in by die Johann Muller o.11 Toernooi @ Park Laerskool - Inligtingsblad

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Mossel Bay?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


49 Kaapweg
Mossel Bay
6505