09/08/2023
Last night's practise.
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Newcastle Cougars Wrestling / Stoei Klub, 52 Aquamarine Drive Sunnyridge, Newcastle.
09/08/2023
Last night's practise.
31/07/2023
‼️Great news ‼️ we have moved back to the Sunnyridge Area..... Practice is on Tuesday and Thursday from 17:30. Boys and Girls from 4years are welcome to join.... ‼️First month free‼️ For more information please send me a message.
30/05/2023
Die Cougars stoeiers het op die 13de Mei die Legend Cup in Vryheid bygewoon.
Thanks to Orange Grove for being a proud sponsor of KZN wrestling.
Op die 29ste April, het die Cougars stoeiers aan die SA Kampioenskappe deelgeneem.
Hier is hulle uitslae:
Byron Botho
O/17 GR - Silwer.
Carlos Giammello
0/17 GR - Goud.
0/15 GR - Brons.
Ricardo Giammello
O/13 GR - 4de plek.
Baie geluk aan julle almal!
25/04/2023
23/03/2023
This will be held in the Show hall. Official Championship will start at 09:00. All are welcome to come and view our athletes in action.
26/01/2023
Die Cougars se eindjaarfunksie was vet pret! Baie geluk aan al die stoeiers wat soveel harde werk ingesit het deur die jaar. Julle verdien elke sertifikaat en trofee wat julle ontvang het. Aan al die afrigters en bestuur van die klub, die stoeiers sou dit nie sonder julle kon gedoen het nie.
16/01/2023
Die Cougars se eerste oefening vir 2023 was reg afgeskop met 'n fiksheid sessie om die stoeiers voor te berei vir dit wat nog voorlê vir die stoeijaar.
| Tuesday | 17:30 - 19:00 |
| Thursday | 17:30 - 19:00 |