Hi daar almal. Ons gaan NKZN Jukskei se eie blad skep. Indien ek jou nie invite nie asb 'invite' NKZN Jukskei. Baie dankie.
NKZN Jukskei
Ons in 'n klein maar geesdriftige Unie wat baie lief is en groot passie het vir jukskei!!
05/06/2013
03/06/2013
Gedagte vir die dag!!!! En dis so so waar!!! Ons almal het iets om terug te gee vir JUKSKEI!!
Die AJV was 'n baie laaaaaaannnng vergadering maar heel suksesvol!! Baie dankie aan almal wat tyd afgestaan het om daar te wees. Die nuwe Uniebestuur is ook aangewys vir 2013 - 2014. President: L Lombard. Dir Administrasie Dons Vorster. Dir Finansies Marleen J v Rensburg en die 2 Direkteure is Matie Coetzee en Dewald Hurter. Baie geluk aan die 2 nuwe bestuurslede.
Die komende Saterdag is ons AJV. Ons glo en vertrou dat alles goed sal afloop!! Sterkte vir almal wat betrokke is!!!
Welkom welkom Newcastle Jukskei klub!!!!!
08/04/2013
Ok so begin die laaste week voor die toernooi. Sterkte vir almal van julle se laaste voorbereiding!!! Ek hoop julle sien uit na nog jaar van jukskei en om weer familie en vriende te sien!!! :)
Baya dankie Daleen vir die fotos!!! Dit laat mens nogals terug d**k aan die ou dae! Dankie ook vir die name. Ek kan nie almal onthou nie!! Maar nogmals dankie! X
01/03/2013
Tafisa Walking day
01/03/2013
Oom Hery, Oom Piet en oom Peet.... Ek d**k hulle word hier 'getig'... Goeie memories!!
01/03/2013
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Newcastle
2940