24/08/2026
Baie geluk Franco van Rensburg wat aangewys is Junior Sportseun en Tameré Stewart as Senior Sportdogter van Langenhoven Gimnasium. Trots op julle!
Head coach Pieter vd Walt specializes in a positive attitude, helping each individual to reach his/her full potential.
Group- as well as individual lessons are offered to players of all ages, from pre-school to adults.
24/08/2026
Baie geluk Franco van Rensburg wat aangewys is Junior Sportseun en Tameré Stewart as Senior Sportdogter van Langenhoven Gimnasium. Trots op julle!
23/08/2026
Totally Tennis o/10 meisies wen Matchpoint Tennistoernooi in Graaff-Reinet.
Baie geluk Leané, Mienke, Jeanne en Emilie! Julle maak Oudtshoorn trots. Dankie aan die ouers vir julle opofferings en harde werk. Julle word baie waardeer!
Dankie Matchpoint Tennis Academy dat ons kinders kon deel wees.
21/08/2026
Sterkte girls! Geniet elke oomblik.. altyd trots op julle!
🎾 Matchpoint 0/10 Tennistoernooi - Graaff Reinet
Leané Janse van Rensburg
Mienke Vermaak
Jeanne Fullard
Emilie Blignaut
20/08/2026
Rooibal-dag 15 Augustus
18/08/2026
🎾Rooibal-dag🎾
16 kinders neem Saterdag 15 Aug deel aan Totally Tennis se Rooibal Mini-Wedstryde.
Wat ñ lekker oggend. Dankie aan aan al die kinders! En ook die ouers wat hul talent kom wys het😉 en hul ongelooflike ondersteuning!
25/06/2026
Baie sterkte aan Tameré Stewart wat vanaand saam met die SA-skolespan na London vertrek. Sterkte Tameré, ons is baie trots op jou! 🇿🇦
28/05/2026
Trots op jou Mienke!
Wenner van die Kaapstad Mini vir Meisies o/10
09/03/2026
Baie geluk aan Leané Janse van Rensburg wat die afgelope naweek die Technifibre Eden Mini-2 toernooi in George gewen het vir Meisies o/10
28/02/2026
"Some people want it to happen, some wish it would happen, and others make it happen.”
26/02/2026
🎾 Donderdae by TINY ACES Tennis ❤️
📍 Laerskool Wesbank Pre-Primêr