Oefening vir die dag
RUG
Plate to floor landmine rows
YsterGym
Vir die HardeWerkers
Nuwe jaar
Nuwe dinge
Nuwe layout
Kom loer
29/06/2023
Baie geluk aan ons 3 atlete Nova LeRoux sterkman, JD Jackson en Niel Hendricks liggaamsbouers wat aan ons streek se Jaarlikse kompetrisies SouthCape Strongman Classic in Hartenbos en PCA GardenRoute Classic in Mosselbaai gaan deelneem het.
Trots op julle 💪🏻
YsterGym
Oefening vir die dag vir
SKOUERS
Stanfing front overhead BB raises
YsterGym
Oefening vir die dag vir
TRAPS
Ouskool BB shrugs
YsterGym
Oefening vir die dag vir
RUG
Lying BB rows
27/02/2023
YsterGym
Lid van die maand vir Februarie
Niel Hendricks
Niel het die laaste jaar baie goeie vordering gemaak en nie net frisser geraak nie maar is besig om die Kragbord vir lede te domineer💪🏻
Henna een van ons 40+ers klim op die Strict EZ bar curl PR en sit hom op die Kragbord 💪🏻
YsyerGym
Oefening vir die dag vir
BO RUG
Partial bentover DB rows
Dankie Schaney Nia van Wyngaard v cool clip 💪🏻
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
210 High Street
Oudtshoorn
6620
Opening Hours
| Monday | 05:00 - 10:00 |
| 15:00 - 20:00 | |
| Tuesday | 05:00 - 10:00 |
| 15:00 - 20:00 | |
| Wednesday | 05:00 - 10:00 |
| 15:00 - 20:00 | |
| Thursday | 05:00 - 10:00 |
| 15:00 - 20:00 | |
| Friday | 05:00 - 10:00 |
| 15:00 - 19:00 |