02/09/2026
💐 Gelukkige Sekretaressedag! 💐
Aan ons drie wonderlike dames, Mariska, Michelle & Sunelle — dankie vir alles wat julle elke dag doen! ❤️ Julle harde werk, vriendelikheid en toewyding word ongelooflik waardeer.
Ons is baie dankbaar om julle deel van die Quick Care-familie te hê! 🩺🌸
29/08/2026
Het jy geweet ?
Los jou vrae in die kommentaar.
24/08/2026
Eljada Nasorg Toiletrol uitdaging🧻
Ons daag die volgende besighede uit:
The Local Choice Pharmacy Oudtshoorn
Oudtshoorn Oogkundiges
Plaspac
21/08/2026
Het jy geweet?
Los jou vrae in die kommentaar.
30/06/2026
Leer ken ons personeel met n lekker “Fun Fact”😁 Hierdie week in die kollig is dit Michelle se b***t!
Vertel vir ons in die kommentaar wat is fun facts wat jy al opgelet het by ons kliniek?
27/06/2026
🎉🎂 Baie geluk met jou verjaarsdag, Sr. Lerè Stander! 🥳
Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met oorvloedige seëninge, goeie gesondheid, vreugde en baie mooi oomblikke.
Dankie vir jou passie, toewyding en die uitsonderlike sorg wat jy elke dag aan jou pasiënte bied. Jou kennis en deernis maak ’n ware verskil in soveel mense se lewens.
Ons wens jou ’n wonderlike verjaarsdag toe en ’n jaar vol sukses, geluk en alles wat mooi is. 🌸💙
Gelukkige verjaarsdag! 🎈🎁
26/06/2026
Ons is ongelooflik trots op Sr. Lerè Stander, wat haar Wondbestuurskursus Cum Laude voltooi het en voortdurend daarna streef om haar kennis en vaardighede uit te brei om die hoogste standaard van pasiëntsorg te lewer.
Sr. Lerè spesialiseer in:
🩹 Holistiese wondbestuur
🩹 Lower leg ulcers
🩹 Diabetic foot ulcers
🩹 Behandeling van gekompliseerde wonde
🩹 Voorkoming en behandeling van drukbeserings (pressure injuries)
Met deernis, kundigheid en ’n bewese passie vir wondgenesing is sy toegewyd daaraan om elke pasiënt se herstelpad so suksesvol moontlik te maak.
Uitstekende sorg begin met uitstekende kennis – en Sr. Lerè Stander leef dit elke dag uit. 💙
23/06/2026
Leer ken ons personeel met n lekker “Fun Fact”😁 Hierdie week in die kollig is dit Leré se b***t!
Vertel vir ons in die kommentaar wat is fun facts wat jy al opgelet het by ons kliniek?