Eljada Nasorgsentrum

Call Directions Website

Eljada Nasorgsentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eljada Nasorgsentrum, 011 Victoria Street, Oudtshoorn.

We offer holistic residential care to 100 adults with intellectual disabilities as well as developmental and care programs within a safe environment where he/she receives loving care and support.

Ons is bevoorreg!🌸
16/10/2026

Ons is bevoorreg!🌸

πŸ“»BAIE DANKIE, EDEN FM! πŸ’™πŸ“»β€™n Opregte dankie aan Eden FM vir die geleentheid om Eljada Nasorgsentrum se werk en dienste aa...
15/10/2026

πŸ“»BAIE DANKIE, EDEN FM! πŸ’™πŸ“»
’n Opregte dankie aan Eden FM vir die geleentheid om Eljada Nasorgsentrum se werk en dienste aan die gemeenskap bekend te stel, asook om ons komende Mnr. en Mej. Eljada Nasorg-geleentheid te bemark. ✨
’n Spesiale dankie aan Juleen Makier vir die lekker gesels en die geleentheid om meer te vertel oor Eljada en die opwindende geleentheid wat voorlΓͺ!
Dankie dat julle saam met ons help om bewustheid te skep en Eljada se naam en belangrike werk verder uit te dra. Julle ondersteuning beteken vir ons baie!

🐾❀️ ’N BESOEK VOL LIEFDE EN VREUGDE! ❀️🐾BAIE DANKIE aan The Caring Friends Therapy Dogs wat ons by Eljada Nasorg so gere...
15/10/2026

🐾❀️ ’N BESOEK VOL LIEFDE EN VREUGDE! ❀️🐾
BAIE DANKIE aan The Caring Friends Therapy Dogs wat ons by Eljada Nasorg so gereeld met hul wonderlike viervoetige vriende kom besoek! 🐢
Julle besoeke beteken vir ons inwoners soveel meer as net ’n kuier. Dit bring glimlagte, opgewondenheid, warmte en net liefde. ❀️ Die sagte aanraking, liefdevolle teenwoordigheid en onvoorwaardelike liefde van hierdie spesiale honde skep kosbare oomblikke en herinneringe in ons inwoners se harte.
Soms sΓͺ ’n sagte pootjie, ’n vriendelike stertjie en ’n nat snoetjie meer as duisend woorde! 🐾
Julle maak ’n werklike verskil in hul lewens! πŸ•β€οΈ
Ons waardeer julle! 🌸
🐾

13/10/2026
Baie dankie Charl!
10/10/2026

Baie dankie Charl!

BAIE DANKIE, NG MOEDERGEMEENTE! 🧻Eljada Nasorg wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die NG Moedergemeentelede vi...
09/10/2026

BAIE DANKIE, NG MOEDERGEMEENTE! 🧻
Eljada Nasorg wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die NG Moedergemeentelede vir hul groot bydrae tot ons Witgoudprojek.
Hierdie groot hoeveelheid toiletpapier beteken vir ons ongelooflik baie en is vir Eljada van groot hulp. Julle omgee en bereidwilligheid om by te dra, maak werklik ’n verskil! πŸ’™
’n Spesiale dankie aan Ds. Albie en Francina vir die pragtige inisiatief en die oorhandiging van die skenking.
Mag julle goedhartigheid ryklik beloon word. πŸ™
Saam maak ons ’n verskil! πŸ’›

Moenie dit misloop nie!! Kry kaartjies betyds!
08/10/2026

Moenie dit misloop nie!! Kry kaartjies betyds!

08/10/2026

ELJADA NASORG SE WAARDE VAN DIE MAAND
🌿 RESPEK 🌿
Respek beteken om elke mens se waarde, gevoelens, uniekheid en menswaardigheid raak te sien.
By Eljada Nasorg kies ons om met vriendelikheid te praat, met begrip te luister, mekaar te aanvaar en mekaar met waardigheid te behandel.
β€œRespek kos niks, maar beteken alles.”

Mag ons hierdie maand, en elke dag daarna, onthou dat ’n klein bietjie respek ’n groot verskil in iemand se lewe kan maak. 🌷
RESPEK – omdat elke mens waardevol is.

25/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ ERFENISDAG BY ELJADA NASORG πŸ‡ΏπŸ‡¦
Wat ’n heerlike dag vol eg Suid-Afrikaanse gees, lag en samesyn! β€οΈπŸ’šπŸ’›
Ons het Erfenisdag by Eljada Nasorg gevier met ’n eg Suid-Afrikaanse braai, ’n interessante vasvrae program oor die betekenis van Erfenisdag, en natuurlik baie dans, lag en speel! 🎢πŸ”₯πŸ’ƒπŸ•Ί
Ons personeel en inwoners het dit gate uit geniet en sommer lekker saam gedans en gevier soos net ons kan! πŸ‡ΏπŸ‡¦
Ons is trots op ons erfenis en dankbaar vir die mooi mense wat Eljada Nasorg se familie vorm! ❀️

πŸ‘‘βœ¨ MNR & MEJ ELJADA NASORG βœ¨πŸ‘‘Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van g***s, styl, vermaak en pure pret! 🌟πŸ₯‚Eljada Nasor...
22/09/2026

πŸ‘‘βœ¨ MNR & MEJ ELJADA NASORG βœ¨πŸ‘‘
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van g***s, styl, vermaak en pure pret! 🌟πŸ₯‚
Eljada Nasorg bied met groot opgewondenheid ons Mnr & Mej Eljada Nasorg aan! πŸ‘‘πŸ’ƒπŸ•Ί
Van die deelnemers tot die ongelooflike vermaak β€” hierdie is ’n geleentheid wat jy beslis nie wil misloop nie! ✨
🎀 ’n Ongelooflike MC Paul Amas wat sorg vir vermaak en lekker lag!
⭐ Fantastiese beoordelaars: Sebastiaan Meyer, JP Whittingstall en Cindy Byleveld, wat ons deelnemers voor ’n groot uitdaging gaan plaas!
πŸ“… 27 Oktober 2026
πŸ“ Route 62
⏰ 18:30
🎟️ Kaartjies is nou beskikbaar!
πŸ“Œ Verkrygbaar by: β€’ Eljada Nasorg – Victoriastraat β€’ PNA β€’ Beans About Coffee – Baron van Reedestraat
πŸŽ‰ Kom ondersteun Eljada Nasorg en wees deel van hierdie besondere aand!
πŸ‘‘βœ¨ Mnr & Mej Eljada Nasorg β€” waar talent, styl en persoonlikheid saamkom! βœ¨πŸ‘‘
Kaartjies is beperk β€” kry joune betyds om teleurstelling te voorkom! ❀️

Address

011 Victoria Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

044 279 1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eljada Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share