Impact Sport Events

Call Directions Contact the business

Impact Sport Events Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Impact Sport Events, Sports, 25 5th Avenue, Bridgeton, Oudtshoorn.

Hiermee wens ons Phillip Se Roux en span geluk te wens dat ondanks die vele aktiwiteite hy steeds 'n suksesvolle " Herit...
24/09/2026

Hiermee wens ons Phillip Se Roux en span geluk te wens dat ondanks die vele aktiwiteite hy steeds 'n suksesvolle " Heritage Day" program aangebied het . Dankie vir die op offering en volharding Phillip.

Thanks, dankie maak nie saak waar julle geëindig het nie, julle het 'n verskil gemaak. Geluk,  sterkte en voorspoed aan ...
01/09/2026

Thanks, dankie maak nie saak waar julle geëindig het nie, julle het 'n verskil gemaak. Geluk, sterkte en voorspoed aan die spanne wie se seisoen nog voortgaan.

28/08/2026

🌟 IMPACT SPORT EVENTS MAAK ’N IMPAK BY PROTEA SE MANNE-DAG

Bou karakter. Kweek respek. Inspireer jongmense.

Impact Sport Events het Vrydag 29 Augustus 2026 die voorreg gehad om deel te wees van Hoërskool Protea se Manne-dag, waar daar met die jong skoolseuns oor belangrike waardes en lewensbeginsels gesels is.

Die program het gefokus op vier belangrike pilare:

🔹 Geloof – Ds. Booysen
🔹 Respek – Pieter Säfers
🔹 Verantwoordelikheid – Jerome Jantjies
🔹 Trots op jou skool en jouself – Granwell Strydom

Die boodskap was eenvoudig maar kragtig: jong seuns moet leer om verantwoordelikheid vir hul keuses te aanvaar, respek te toon, hul beloftes na te kom en trots te wees op wie hulle is en waarna hulle in die lewe streef.

Sulke inisiatiewe speel ’n belangrike rol in die vorming van jongmense en herinner ons daaraan dat sport nie net oor prestasie gaan nie, maar ook oor karakter, dissipline, respek en leierskap.

Impact Sport Events sê baie dankie aan Prinsipaal Juf. Hurling, programleier Mnr. Strydom, die betrokke onderwysers en die algemene werkers vir hul ondersteuning en gasvryheid.

Impact Sport Events – maak ’n impak, een jong lewe op ’n slag. 🏉💚

26/08/2026
Impact Sport Events gee erkening aan ons plaaslike talent voordat  hulle op die grootverhoog verskyn. Hier is Rufagon He...
30/07/2026

Impact Sport Events gee erkening aan ons plaaslike talent voordat hulle op die grootverhoog verskyn. Hier is Rufagon Hendricks SA A Skole 0/18 Rugbyspeler tydens Impact Sport Events se jaarlikse Paasnaweek Rugby Toernooi.

Saturnes Primary is the SA  President's League Drummie Champions for 2026
16/07/2026

Saturnes Primary is the SA President's League Drummie Champions for 2026

Congretulations Rufagon we very proud of you
16/07/2026

Congretulations Rufagon we very proud of you

Baie geluk aan Saturnes Primêr Se Marching Band
16/07/2026

Baie geluk aan Saturnes Primêr Se Marching Band

Hiermee ons opregte gewensinge aan Ottniël Baartman
16/07/2026

Hiermee ons opregte gewensinge aan Ottniël Baartman

Boodskap aan die Jeug van BridgtonIn Junie 1976 het jongmense hul stemme laat hoor in die stryd vir geregtigheid en 'n b...
16/06/2026

Boodskap aan die Jeug van Bridgton
In Junie 1976 het jongmense hul stemme laat hoor in die stryd vir geregtigheid en 'n beter toekoms. Vandag staan die jeug van Bridgton ook voor groot uitdagings soos werkloosheid, armoede, dwelms en sosiale probleme.
Maar geen uitdaging kan ooit moord, diefstal, inbrake, vandalisme of wetteloosheid regverdig nie. Ware verandering kom nie deur vernietiging nie, maar deur opvoeding, dissipline, respek en harde werk.
Julle is nie net die leiers van môre nie – julle is die bouers van vandag. Gebruik julle stemme, talente en energie om Bridgton op te bou, nie af te breek nie. Kies hoop bo geweld, verantwoordelikheid bo misdaad, en 'n beter toekoms bo korttermyn-keuses.
Laat julle nalatenskap een van trots, nie spyt, wees. 🇿🇦✊🏽

Address

25 5th Avenue, Bridgeton
Oudtshoorn
6625

Telephone

+27827055470

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Impact Sport Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Impact Sport Events:

Share

Category