04/10/2026
πΏπ¦π βN AAND OM TE ONTHOU! ππΏπ¦
Parys Rugbyklub het die 2026-seisoen op βn besonderse manier afgesluit β met βn Bokbelewenis-aand vol rugby, stories, lag en groot herinneringe! ππ
Van inspirerende gesprekke met Springbok-legendes tot die veiling, lekker kuier, heerlike kos en natuurlik die jaareind-prysuitdeling waar ons ons spelers se harde werk en toewyding gevier het. π
βn Groot dankie aan elke speler, afrigter, ondersteuner, borg en almal wat deur die jaar deel was van Parys Rugbyklub. Julle maak hierdie klub wat hy is! πβ€οΈ
Spesiale dank aan ons ere gaste & sprekers vir die aand wat hulle stories en verhale met ons gedeel het:
Pieter Moller
Helgard Muller
Willem Alberts
Jannie du Plessis
Baie geluk aan al ons 2026-pryswenners!ππ»π
β Beste vordering β Tyler-Jay Woodruff
β Meeste punte β Marx Steenkamp
β Agterspeler van die jaar β Marnus Van der Merwe
β Voorspeler van die jaar β Kaleb Kriek
β Speler van die jaar β Nic Greyling
Op nog βn jaar van rugby, kameraderie en trots! π
Parys Rugbyklub β BOKKELEWENIS 2026 πΏπ¦
βn Aand vol rugby. Stories. En bokkebewondering! ππ