01/09/2026
Geelvis Kamp
🎣 Fly Fishing • Camping • Glamping
🏕️ Relax | Fish | Unwind
📍Lindequesdrift, South Africa
01/09/2026
Dis Heerlike Lente vanaf Geelvis Kamp
Skop uit jou wintersklere en kom geniet die somer hier by ons in een van ons toegeruste Glamping eenhede of bespreek jou kampeer staanplek teen die rivier!
Bring jou vlieghengel stok en kom dagbesoek.
Ligging en tariewe op ons webtuiste www.geesviskamp.co.za
Elsa 064 9208403
Jacques 082 8781983
Geelvis Kamp
🎣 Fly Fishing • Camping • Glamping
🏕️ Relax | Fish | Unwind
📍Lindequesdrift, South Africa
01/09/2026
Geelvis Kamp GeelvisFees 2026!
Dankie aan almal wat ons besoek het by die fees, dit was besonders gewees.
Kyk gerus die youtube video...
Die lente is hier bespreek jou naweek wegbreek in een van ons toegeruste Glamping eenhede of bring jou karevaan en vlieg hengel stok vir 'n lekker naweek teen die rivier!
www.geelviskamp.co.za
Elsa 064 9208403
Jacques 082 878 1983
Geelvis Kamp - S01GVE02 - Geelvis Fees 2026 Die afskop van die jaarlikse Geelvis-Fees by Geelviskamp in Lindequ...
Wat doen jy op ń Maandagaand?? By Geelvis Kamp steek ons ń vuurtjie aan en ons braai!
30/08/2026
Kyk gerus na die Geelvis-Fees video asook die onderhoud wat ek met 3 van die kunstenaars gevoer het!!!
https://youtu.be/d6Dfs4F8bFA?si=yld8z_f9ia8YiDym
Geelvis Kamp - S01GVE02 - Geelvis Fees 2026 Die afskop van die jaarlikse Geelvis-Fees by Geelviskamp in Lindequ...
30/08/2026
Good Morning CCSA Easterns Caravan Club.
What a Joyfull group of people!
Hope you enjoyed your stay here at Geelvis Kamp
Thanks for making our resort your destination.
Have a safe journey back home and hope to see you again soon!
www.geelviskamp.co.za
30/08/2026
Forgot Ice or firewood when visiting Geelvis Kamp no worry....
We added a convenient shop at the resort reception area to quench your thirst or just get that mostly deserved ice cream after a long week!
Come and have fun at GeelvisKamp 20 Oorbietjesfontein Lindequesdrift Fly Fishing Resort next to the majestic Vaal River with yellow fish in abundance a mere 25km from Parys.
-Camping
-Glamping
-Day Visiting
Visit our website www.geelviskamp.co.za for rates and location
Elsa 064 9208403
Jacques 082 8781983
30/08/2026
Die Somer is hier!
Bespreek jou volgende wegbreek by Geelvis Kamp
-Kampeer met netjiese skoon ablusie geriewe, kragpunt, waterpunt, lig, braaier en boma teen slegs R400 per nag per staanplek vir 4 mense
-2 en 4 slaap Glamping tente met eie badkamer en toegeruste kombuis teen R800-R1200 per nag
-Dagbesoekers welkom teen R100 per dag. Kinders onder 10 jaar R50. Onder 3 jaar gratis.
Besoek gerus ons webtuiste www.geelviskamp.co.za
Kontak
Elsa 064 9208403
Jacques 082 082 878 1983
Geelvis Kamp Julie 2026 Video 1 Geelviskamp is die perfekte bestemming vir enige kampeer-, visvang-...
CCSA kamp hierdie naweek by Geelvis Kamp Kom bespreek jou plekkie! Dit is heerlik hier!
29/08/2026
Geelvis Kamp Welcome the CCSA Easterns Caravan Club this weekend.
Enjoy a Cheerfull and Fun Filled weekend!
Make GeelvisKamp your next destination....
Fly Fishing
Camping
Glamping
Day Visiting
Clean Ablutions
Group functions
Swimming Pool
Zipline
Kids play area
Jogging
Cycling
Pet Friendly
Convenient shop
Farm animals
Safe environment
Tranquility at its best
For bookings contact:
Elsa 064 9208403
Jacques 082 878 1983
Visit our website www.geelviskamp.co.za
20 Oorbietjesfontein Lindequesdrift Close to Parys and Vanderbijlpark next to the Vaalriver.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
20 Oorbietjesfontein, Lindequesdrift
Parys
1911