Mimosa Jukskei Club - Parys, Vrystaat

Mimosa Jukskei Club - Parys, Vrystaat

Share

Almal & alle ouderdome is welkom! Oefen Dinsdae & Donderdae 15:00–17:00. R45 per maand (Klub fooi). Practice Tuesdays & Thursdays 15:00-17:00
R45 per Month.

Kom speel saam en geniet.

...
Everyone and all ages are welcome! Come join us and enjoy!

30/07/2026

Kom geniet jukskei by NGKerk-wes. Ons gaan heerlik speel by die kerk basaar. Pryse te wen. Kinders bo 9jr ook welkom. Inskrywings:- volwassenes:- R10.00 kinders bo 9jr:- R5.00. Alles ten bate vir die kerk

27/07/2026

Kom speel saam jukskei by die NG kerk -wes se Basaar. 8ste Augustus 2026. Lekker pryse te wen en geniet die dag.

01/04/2026

Ek het verlede week meer as 50 reaksies op my plasings gekry! Dankie almal vir jul ondersteuning! 🎉

19/03/2026

Oudste en jongste spellers van die dag. Oom Pieter 89jr en Leané 10jr. WONDERLIK!!!

19/03/2026

Dame met die meeste punte vir die dag. Baie geluk Drienie. Jy het ons dames se naam hoog gehou vandag.💐

Photos from Mimosa Jukskei Club - Parys, Vrystaat's post 19/03/2026

Ons prys wenners vir die dag. Koos 1ste....Stefan 2de....Schalk 3de. Baie geluk julle.🤝

Photos from Mimosa Jukskei Club - Parys, Vrystaat's post 19/03/2026

Wat ñ wonderlike dag was dit nie. Geseënd met lieflike weer, wonderlike mense en reën die vorige dag.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Parys?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


NG Kerk Parys-Wes, 12 Kort Street
Parys
9585

Opening Hours

Tuesday 15:00 - 16:00
Thursday 15:00 - 16:00