Extreme Strike Fishing

Extreme Strike Fishing

Share

Visvang kompetisie organiseerder. Ek reel graag ope visvang kompetisies. Alle visvang ervaaring is welkom op hierdie blad.

Photos from Extreme Strike Fishing's post 06/07/2018

Lank gewag vir die Mnr. 17.85kg. Gevang op Tera Tech se Tera nator 20mm boilie met i 8mm Banoffee pop up.

26/06/2018

Die 13de tot 15de Julie gaan ek Bergsig weer aandurf. Sal julle op hoogte hou. Ek gaan i klomp nuwe produkte uittoets en vir julle my terugvoering gee.

Photos from Extreme Strike Fishing's post 09/10/2017
Bergsig Trout Farm spesie hengel 10/04/2017

Ek was vir 2dae by Bergsig om die nuwe/vreemde waters uittetoets en dit het goed afgeloop

Photos 25/01/2017

Ek het die Pro mania bygewoon die 22ste Januarie en het i 3de plek behaal met 70vis.

09/06/2016

Pro Mania

DATUM : 25-Junie-2016
KLUB: Fish Finders

PLEK : Wagendrift dam

INSKRYWINGS TYD : 05:30
INSKRYWINGS GELD: R180 (Hekgelde uitgesluit)
REELS: VOLGENS Pro Mania REELS
HENGELTYD : 7:30-15:30

Vir meer inligting kontak: Erhard Fourie-0716319519

06/06/2016

Hallo almal. hoop julle het i lekker naweek gehaad langs die waters.
Hier is net so kort weergawe van Carp care.
As jy i vis vang van oor die 2kg, veral groot karps en ander spesies, skep hom met i net wat nie die vis kan seermaak nie.
As jy die hoekie uit die vis se mond wil haal doen dit op i fish care mat. Dit beskerm die vis se skube en die olie lagie op die vis self.
Verhoed om die vis by sy kuwe optetel.
As jy i foto wil neem van die vis sit asb op jou knee/hurke en hou die vis oor die fish care mat vir as hy val dat hy op die mat val ek nie seerkry nie.
i vis is glibberag so as jy hom vashou sit op jou kniee, want as die vis begin spartel in jou arms en hy val as jy staan is die kanse baie goed dat hy dit nie gaan maak nie.
Laat die vis vry in die water.

Photos from Extreme Strike Fishing's post 06/06/2016

I Nuwe Pb vir my van 12.15kg. Nou opsoek na groter.

Photos from Extreme Strike Fishing's post 09/05/2016

Fotos van die dag van die kompetisie.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pietermaritzburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Pietermaritzburg
3201