18/10/2026
Mountain Eagles Potjiekos 2026
Dit is 1 van die klub se tradisionele funksies en ons het dit soveel geniet.
8 Spanne ingeskryf
3 Top toekenning
1 Wenner - Groen poontjies pot
Dank aan al die Bestuur , Spelers en Ondersteuners wat deel geneem het.
Groot dank aan ons koördineerder - F.J Klaasen
Be-oordelaars
Juf Cynthia
Mnr Mark
Mnr Angelo
Dankie Heldervue vir die beskikbaarheid van u fasiliteit