15/12/2020
Ons het HARD geoefen.... die sement is HARD, en die oefening was nog HARDER...
well done julle girls
Trots op julle
Developed by Joseph Pilates and he called his method Contrology. Pilates consists of low-impact flexibility and muscular strength and endurance movements.
Pilates emphasizes proper postural alignment, core strength and muscle balance
15/12/2020
Ons het HARD geoefen.... die sement is HARD, en die oefening was nog HARDER...
well done julle girls
Trots op julle
15/12/2020
Asit reen oefen ons binne!! Maar oefen sal ons oefen!!
11/12/2020
Niks soos n pilates klas om jou naweek mee te begin nie!
08/12/2020
Work hard for your goals and accomplishments!!! Jy doen dit vir jouself.
01/12/2020
Nog n lekker warm pilates sessie onder die beautiful bome en blou-blou lug. Dis n voorreg
Kom oefen saam in Desember, ons maak noe toe nie.
As jy nie wil aansluit nie, kom net en betaal R50 vir n klas. Jys meer as welkom. Bring jou mat en bal en kom val in ... enige dag behalwe maandae.
Ons wag vir jou
30/11/2020
Pilates makes everything better. ❤❤
30/11/2020
Remeber, Growing might feel like breaking at first.
24/11/2020
Julle girls maak my hart bly!!! Lekker geoefen
Dankie julle
24/11/2020
Lekkerte so vroeg
20/11/2020
Niks so lekker soos n Latte om n pilates sessie af te eindig nie. Dankie Container Bar en Bayhound jullebis tops
20/11/2020
Lekker strek sessie vanoggend om die week af te sluit
19/11/2020
Die brand en die tydelike seer is sooo die moeite werd as mens die resultate sien!!