02/10/2026
๐๐๐ญ โ๐ง ๐จ๐ง๐ ๐๐ฅ๐จ๐จ๐๐ฅ๐ข๐ค๐ ๐ฉ๐๐๐ซ ๐๐๐!
Namens ๐๐ข๐ฆ๐ฉ๐จ๐ฉ๐จ ๐๐๐๐๐๐ wil ons opreg dankie sรช aan Afridome, Parys vir die pragtige fasiliteite, gasvryheid en die besondere atmosfeer waarin ons ruiters en perde kon deelneem.
Van die eerste rit tot die laaste vlag, was daar spanning, opwinding, trots, vriendskap en herinneringe wat nog lank saam met ons sal bly.
Dankie aan elke persoon agter die skerms wat ure se werk ingesit het om alles moontlik te maak โ die baanpersoneel, beamptes, organiseerders, helpers en almal wat op een of ander manier deel was van die geleentheid.
Aan ons ruiters, perde, ouers, families en ondersteuners โ dankie dat julle Limpopo se naam met soveel trots gedra het. ๐โค๏ธ
Ons vertrek met moรซ lywe, vol harte, hope herinneringe en nรณg groter liefde vir hierdie sport.
Afridome โ dankie dat ons weer by julle kon kom ry, kompeteer, kuier en herinneringe maak.
๐๐จ๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฐ๐๐๐ซ ๐จ๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐๐ญโฆ ๐๐ฟ๐ฆ
๐ฅ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐! ๐ฅ