30/03/2023
PHS Rugby
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PHS Rugby, School Sports Team, 125 Dorp St, Polokwane Ext 4 (W), Polokwane.
30/03/2023
05/11/2022
Phs se 0/17, 7's span, Plaat Finaal wenners by die Frogfoot "Champions Cup" finale.
Poel wedstryde
Phs 19 - 12 Burgersdorp
Phs 29 - 7 Oos Moot
Oor kruis wedstryd
Phs 10 vs 20 Grey PE
Phs eindig 1ste in hul poel.
Semi Finaal
Phs 17 - 19 Secunda
Plaat Finaal
Phs 19 - 14 Montaqu.
Pieties eindig algeheel 3de.
Baie geluk seuns, baie trots op julle.šš„
05/11/2022
FROGFOOT 7s Venue: Loftus Versfeld, Date: Saturday 5 November 2022
04/11/2022
Loftus Champions Cup 7's
Baie sterkte aan ons 0/17 sewes span wat Saterdag aan die Frogfoot Champions Cup op Loftus deelneem.
Hou ons Pietienaam hoog!
Spelers:
1. Reuben Weyer
2. Jan-Keyser Albertyn
3. Henre Venter
4. Dewan Gobey
5. Keegan Baker
6. Niel Smit
7. Divan Brown
8. Dian van Tonder
9. Wian Terblanche
10. Franco le Roux
11. Sternberg Boshoff
12. TJ Conradie
Sterkte manne!!!
29/10/2022
25/10/2022
Uitstekende wedstryd, Phs wen Merensky 40-15.
28/09/2022
RUGBY SEWES VIR LIMPOPO
Baie geluk aan Wian Terblanche, Franco le Roux en Dian van Tonder wat gekies is vir die o/17 Limpopo BBRU 7ās span wat eerskomende naweek by Hs Monument plaasvind.
Sterkte vir die toernooi manne!
PHS is trots op julle!
25/09/2022
RUGBY SEWES BY NOORDVAAL
PHS se o/17 Sewes span het die naweek deelgeneem aan die Frogfoot Noordvaal toernooi te Hoƫrskool Menlopark. Hulle poelwedstryde verloop as volg:
Wen 24-14 teen Waterkloof
Verloor 19-28 teen Monument
Wen 36-9 teen Jeugland
In die kwarteind verloor hulle 7-21 teen Garsfontein
In die halfeind van die Plaatkompetisie teen Piet Retief onttrek Piet Retief en PHS gaan deur na die volgende rondte
In die finaal van die Plaatkompetisie vir plekke 5/6 verloor hul teen Secunda 14-31
Hulle eindig dus 6de op Noordvaal.
Welgedaan manne!
24/09/2022
Dag 2 Noordvaal Finaal 7's.
Sterkte manne !!!
Livestream (Pitch 1 only)
https://youtu.be/dqj9dXUtsLg
Noordvaal 7's toernooi te Hoƫrskool Menlopark
o/17
PHS 24 - 14 Waterkloof
PHS 19 - 28 Monument
PHS 36 - 5 Jeugland
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
125 Dorp St, Polokwane Ext 4 (W)
Polokwane
0699