31/03/2025
Ons klub is hierdie Jaar 50. Volgende ons op Jakaranda Ringbal klub in Polokwan. Bring jou gesin en kom speel saam. Dinsdag en Donderdag aande van 18h00-20h00. Almal welkom vanaf ouderdom 9. Voortrekker str tussen die golf en rolbal bane. Kontak ons gerus vir meer inligting. Dankie
22/01/2023
Hierdie sport is vir almal van jonk tot oud. Trek jou tekkies aan en kom speel saam.
22/01/2023
Ons nou oud en jonk uit om jou tekkies aan te trek en SAAM te kom speel.
17/07/2022
Ons Juniors het lekker gespeel
17/03/2022
Hello almal, ons oef weer Ringbal. Dinsdae en Donderdae aande van 18h00 tot 20h00. Almal welkom, dit is 'n gesin sport van die ouderdom 8jaar tot 60/70. Dit hang af van hoe oud jy voel en nog instaat is om te kan speel. Kom maak gerus 'n draai by Jakaranda Klub. Die bane is in Dorp Str Polokwane, en bring jou tekkies saam.
07/01/2020
More hoop dit gaan goed met almal. Wel die jaar het weer begin en ons begin vanaand die 7de Januarie oef om 6 uur. Bring julle Ouers saam met hulle tekkies natuurlik dan kom oef die hele gesin saam. Sien julle daar.
21/10/2019
Middag ons oefen weer Dinsdae en Donderdae aande vanaf 18H00-20H00. Alle kinders vanaf ouderdom 9 jaar af is welkom. Trek aan jou tekkies en kom speel saam. Ons bane is in Dorp Str Polokwane en bring 'n maatjie saam. Sien julle daar.
13/06/2019
Bie geluk aan al Jakaranda se Juniors wat Limpopo span gekry het vir 2019. Bie sterkte vir julle almal met die Toernooi. Weet dit sal goed gaan. Liefde Tannie Annalise
09/01/2019
Hallo almal, ons begin weer Ringbal oef vanaf die 15de Januarie 2019. Ons gaan hierdie jaar op Dinsdae en Donderdae oef. Ons wil almal jonk en oud uitnooi om saam te kom speel. Oefen tye gaan wees van 18:00 - 20:00. Ons Juniors sal vroeer oef tye sal deur gegee word sodra ons sien hoeveel Jnr's ons het. Kontak my gerus indien u belang stel om te kom kyk hoe die sport gespeel word. Bring jou tekkies en kom speel saam. Die sport kan gespeel word van ouderdom 9jr tot 80jr. Dit is 'n gesin sport en ek hoop om almal en nuwe gesiggies daar te sien. Die bane is in Dorp str oorkant die rolbal en golf bane, ingang is in Dorp str die laaste bane op die gronde. Dankie Annalise 084 615 3196.