Running for Alex
Running for Alex is organisasie met aktiwiteite wat ons gaan hou ten bate van Alex van Dyk om vir hom geld in te samel vir gevorderde prostese.
Tipe funksie:
Fondsinsameling ten bate van Alex van Dyk vir die aankoop van twee nuwe prostese. Agtergrond oor Alex:
Alex was op 09 April 2013 betrokke in ‘n botsing met ‘n aflewerings bakkie waarna hy onder die trok beland het in die baan langs hulle. Die trok het hom gesleep vir so 40m waarna hy eers tot stilstand gekom het. Hy was daarna vir 2 maande in die hospital waar hy altwee sy bene verl
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Telephone
Website
Address
NG Pietersburg Oossaal
Polokwane
0700