Luister FM Sport met Marius en Deleon

Luister FM Sport met Marius en Deleon

Share

Luister saam elke Staterdag Oggend van 06h00 tot 09h00 na al die week se Sport Nuus en lekker musiek

14/08/2026

Wat n hartseer dag vir die PE en Graaff Reinet gemeenskap met die Afsterwe van Mr JJ Pienaar ons harte gaan uit na die Familie en NP Laerskool en LVS rus sag Mr jy sal gemis word

Photos from Luister FM Sport met Marius en Deleon's post 09/08/2026

Seker een van die Beste interviews ooit die respek was scary en wat goed is vir ALLE sport dankie Craig en Divan julle is n voorbeeld vir almal

Photos from Luister FM Sport met Marius en Deleon's post 08/08/2026

Well done Markus en Jessi Ons is so trots op julle

Photos from Luister FM Sport met Marius en Deleon's post 07/08/2026

Wat n great chat met die Afrigter van Markus Ferreira Jessi Kahn ons is so trots op julle

27/06/2026

27/06/2026

Buurman Part 2

24/06/2026

Vandag in 1995 het klop die Bokke vir die All Blacks 15 - 12 en wen die Wereld Beker kan jy onthou waar jy gekyk het?

20/06/2026

Oupa Moaner en PA Wickus se Trots

Die Luiperds se Cravenweekspan het Saterdag met durf en daad 29-28 met die Griekwas afgereken.

Die Luipies is deur Evan van Heerden, wie op die foto saam met sy broer Ruben staan, aangevoer.

Hul Springbokpa Wikus wou nie saam op die foto staan nie.

"Dit is hulle tyd," sĂȘ Wikus.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Port Elizabeth?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Kings Court Centre, Buffelsfontein Road
Port Elizabeth
6000

Opening Hours

06:00 - 09:00