Klein Begin Safari's

Klein Begin Safari's

Share

Pa en seun, Nello & Marco Jansen, nooi u vriendelik uit na 'n heerlike jag geleentheid hier in die Oos Kaap.

Verskeidenheid van wild beskikbaar, vir die trofee - asook die biltong jagter. Kontak ons gerus op 082 636 2734 of 079 928 9329 vir 'n pryslys.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Port Elizabeth?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Klein Begin, Plot 60, Gedultsrivier
Port Elizabeth
6001