21/09/2026
Saterdag was die eerste van vele: die Plaasjapies (Portervillers) teen die Dorpsjapies ( Oud-Portervillers en vriende van Kaap en omgewing). Die dag is in 'n goeie gees gespeel en is die aand afgesluit met 'n steakbraai. Baie dankie aan ieder en elk wat betrokke was om die dag 'n reuse sukse te maak. Ons maak weer so 2027!
Die wenners van die dag:
1: Riaan vd Walt en Johan Goeieman
2: Riaan en Marnus vd Merwe
3: Andries Erasmus en Piet Badenhorst
EN 2026 IS DIT DIE PLAASJAPIES WAT DIE MOSSIE VAN DER MERWE WISSELTROFEE TUIS HOU!