06/02/2024
Baie geluk aan twee van ons lede, Anthonie en Jopie (agter regs en naasregs), wat Noordwes Seniors die naweek in Bethlehem verteenwoordig het. Hulle het gespeel teen Gauteng-Sentraal, Mpumalanga en Vrystaat, en het gewen! Trots op julle.
08/11/2023
Die groep dames wat gereeld sosiaal speel, het hierdie week n laaste potjie tennis saam met Laura Johnson gespeel. Sy betree n nuwe hoofstuk van haar lewe en ons hier by BailliePark Tennis klub wil haar baie voorspoed toewens.
Laura ons gaan jou baie mis, maar mag die toekoms vol seëninge wees!!
10/01/2023
Reuben de Klerk en Jahnie van Zyl is Itf/Cat Suider-Afrika kampioene.
Baie geluk julle twee!!
10/01/2023
South Africa has a 12-member squad competing in the under-14 and under-16 ITF/CAT Southern African Junior Championships in Harare, Zimbabwe. The competition began with an individual event from January 7 to 10, and will be followed by a team event from January 11 to 15.
Over 100 players from 11 countries including Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Mozambique, Madagascar, Mauritius, Namibia, Malawi, and hosts Zimbabwe are among the countries represented.
Team South Africa in no specific order:
Girls U16
• Donna le Roux
• Morgan Jordaan
• Yenzokuhle Dladla
Girls U14
• Jahnie van Zyl
• Roxy Bredenkamp
• Jenna Theron
Boys U16
• Connor Doig
• Ruben de Klerk
• Nipho Ngwenya
Boys U14
• JP Snyman
• Matthew Goodchild
• Hlumani Kekana
Good luck!!
25/12/2022
Geseënde Kersfees aan al ons lede en die gemeenskap van Potchefstroom🎄🎊
19/06/2022
Hierdie naweek het ons afskeid geneem van een van ons mees jovialste lede. Xandre het n pos gekry in die Kaap. Ons wens hom alle voorspoed toe en weet hy gaan n sukses daarvan maak.
Ons het sommer n lekker middag daarvan gemaak met n snaakse "dress up" speletjie en heerlike sop en brood. Dankie vir Antonie en Bosman vir die sop en dankie aan Sunet vir die kreatiewe spel.
28/04/2022
We had an absolutely fantastic social day of tennis, with a little bit of competition. All members divided into blue&red groups to play againt each other. Congratulations to the red team that won!! Blue team, you did great and made them work for it!
02/02/2022
Our club enjoyed a nice cloudy but warm Saturday on the courts. Nothing says "Enjoy the new year" like a nice "worsbroodjie"!
02/02/2022
A hearty welcome to Sanli and her daughters, who joined our social family!