Potchefstroom Dorp Junior Rugbyklub

Potchefstroom Dorp Junior Rugbyklub

Share

Om 'n gemeenskap met Rugby bymekaar te bring en om Seuns die geleentheid te bied om deur Rugby te on

28/11/2022

Ons Junior klub bied 'n Oefen kamp aan.
Bring jou seun om reg te maak vir 2023 se Rugby Seisoen.
Almal is welkom.
Oefen Kamp is op ons Rugby veld.

Photos from Potchefstroom Dorp Rugbyklub's post 20/10/2022
20/10/2022

Dit was 'n Geskiedkundige dag wat nie gou sal vergeet word nie.
Potch Dorp het weer 'n goeie dag teen ons ou vyande Klerksdorp Rugby .
Dankie aan al die Ouers en Seuns wat betrokke is dit is maar net die begin van die Dorp Junior Rugbyklub
Dankie Rugby vir die voorreg

04/10/2022

Junior klub speel hierdie saterdag hulle eerste wedstryd teen Klerksdorp Rugby op .
Wedstryd is ook voorwedstryd vir The Sharks o/21 vs Luiperds Rugby o/21 en ook Blue Bulls Rugby Union platteland vs Luiperds Rugby platteland.

29/09/2022

Kom kyk nou 16h00 die wedstryd.
Dit is groot Seuns wat hier rond hardloop terwyl hulle opwarm.

Wanneer laas het jy Rugby gekyk op en dan nog 'n All Black spannetjie ook nog.

Vandag speel die se o/19 toer span teen die se o/19 op Olënpark - 16h00

Die klubhuis is oop, die hekkie is hoop.

Kom ondersteun die Seuns.

14/09/2022

Dankie aan al die Ouers wat hul seuns ingeskryf, ons gaan teen Vrydag boodskappe aan al die ouers uitstuur oor oefeninge en bepande oefen tye. Ons waardeer almal se navrae en bekommernisse. Dit gaan Geskiedkundig wees.

12/09/2022

Maak seker jy skryf jou seun in vir die Geskiedkundige geleentheid. Oefening begin die week.
Hier is die Link - https://forms.gle/M1cf3U5A3TL7vGaRA

Wil jy jou seun sien speel vir ons, 8 Oktober 2022 op Olienpark Potchefstroom teen 'n ou teenstaander vir 'n voorwedstryd tussen 2 provinsiale spanne.🏉
Skryf nou in ⬇⬇⬇
https://forms.gle/M1cf3U5A3TL7vGaRA

07/07/2021

Ons wag in spanning om te hoor of ons hierdie jaar mag speel of nie volgens regulasies.

Ons is steeds onder die GLRU Youth Rugby geaffilieer en het spanne van o/9 tot o/18.

Bly fiks, bly besig.

Dalk speel ons later die jaar nog lekker Rugby.

Photos from I-Skills Rugby's post 05/04/2021

Baie Sterkte aan van die I-Skills Rugby manne wat die afrigting behartig by Ons klub. Ons sien uit daarna om saam met julle te brag met die Varsity Cup in .

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


1 Piet Bosman Street
Potchefstroom
2531