31/05/2026
CMAS ISA - 2026 AGM
Discover the underwater world with us. From beginners to seasoned divers. Complete training, excursions and diving safaris.
All that you have always wondered about, come try it.
31/05/2026
CMAS ISA - 2026 AGM
Hallo, ons was laas maand gou Ponta do Ouro toe. Weereens mooi duike gehad,
Paar videos om die somer te begin
Riana's arch, Ponta
18/07/2024
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Antoinette Kotze, Solly Solomon
20/06/2024
Destyds by Wondergat.
Johan Coetzee, Ivan van der Westhuizen, Kobus Tolken, Henk Olivier, en toe kon ons kniee nog buig, Gideon, Chilli Tolken, Carmen (was jy toe al Olivier), Gerhard Nel.
Ons het Wondergat geduik, gebraai, gekuier, en vriendskappe gesmee.
Wat d**k julle van n re-unie?
Nog n Twee Ster (Advanced) kwalifiseer.
Agressiewe potatos in Ponta
Hallo, lanklaas gesels. Gaan more by Miracle Water n draai maak.
Maar Ponta is om die draai, om almal te pas is daar twee trippies: 28 nov tot 2 des, en dan weer van 4-8 des.
Laat weet dan beste ek solank die mantas en morays.
Hoop om jul weet daar te sien. R&R en 2M, ons is oppad.