05/03/2026
Let the season begin!!
🏉 RUGBY-KOORS LOOP HOOG OP OLËN PARK! 🏉
Maak gereed vir ’n massiewe dag van aksie tydens die PvR & Mervyn Taylor-reeks hierdie Saterdag! Kom ondersteun jou gunsteling spanne en geniet die heerlike atmosfeer.
🗓 Wanneer: Saterdag, 7 Maart
🕐 Tyd: Hekke open vroeg, eerste afskop om 13:00
📍 Plek: Olën Park Stadion & Potch Dorp veld
🎟 Toegang: HEELTEMAL GRATIS!
🎶 Lekker musiek, koue verversings en heerlike kos is te koop. Oud en jonk is welkom – bring die hele gesin!
Die Bepalings:
Olën Park A-veld:
13:00 – Impala vs Hurricanes
14:35 – Zeerust vs Kloof
16:10 – Wolves vs Leeudoringstad
Olën Park B-veld:
15:05 – Sibanye vs Klerksdorp
16:35 – Lichtenburg vs Harmony
Potch Dorp-veld:
13:00 – Potch 2 vs NWU Mahikeng
14:35 – Potch vs Matlosana
16:10 – Vryburg vs Ikageng
Sien julle langs die lyn! 📣💪
30/01/2025
Thank you to our founder and chairman, Mr. Euboy Mampangashe, and all relevant parties for all your hard work and dedication these past 20 years!! May the next 20 years be even better and more blessed!!
12/04/2023
Good luck to our team participating!!!!
Die tyd het finaal aangebreek vir die Vision Sport President Neser A liga om af te skop die opkomende naweek!!
Ons gaan weekliks gedurende die liga n klub span se ondersteuners trui weg gee vir 1 gelukkige wenner.
Wat moet jy doen om n kans te staan om te wen:
1) Like die Luiperds Rugby se facebook blad;
2) Like Vision Sports se facebook blad;
3) Tag die klub span wat j ondersteun en 2 vriende in die comments afdeling van die post.
Ons sal elke Vrydag om 12h die wenner aankondig.
Sterkte aan elke span en bestuur met die liga.
Klerksdorp Rugby
Ikageng Rugby Club
Impala Rugby Club
Kowie Park Sport Club
Welkom Rugby Club
Potchefstroom Dorp Rugbyklub
Matlosana Rugby Academy
Rovers Rugby Club
22/09/2022
Thank you very much for Hollywood bet for this big contribution for our senior men's and women's teams!!This will make a big difference in our preparation for the upcoming season in the Luiperds Rugby club leagues!
26/05/2022
Good luck to our ladies!!
Luiperds Rugby Vroue Liga🏆
Ons Vrouens speel saterdag weer in 'n finaal om hulle titel te verdedig teen 'n goeie ikageng span.
Kom kyk gerus hoe vroue rugby groei, dit gaan 'n grootte wees.
09/05/2022
Congrats to our woman's team beating Potch Dorp Woman 33-19!1Well done ladies!!