21/01/2024
Kon uiteindelik in die veld kom na 'n lang plantseisoen. Lekker om die jaar so te begin, 12 honne plat, 6 reuns en 6 tewe. Kontak ons gerus om jou roofdier probleme op te los.
Profesionele roof-en ondier beheer vannaf 2010. Spesialiseer in Jakkals, rooikat, varke, duiwe ens.
21/01/2024
Kon uiteindelik in die veld kom na 'n lang plantseisoen. Lekker om die jaar so te begin, 12 honne plat, 6 reuns en 6 tewe. Kontak ons gerus om jou roofdier probleme op te los.
31/10/2023
Nog ‘n aand, nog 5 kallervangers minder . kontak ons gerus om jou probleem diere uitte sorteer!
31/10/2023
Goeie aand in die Ventersdorp distrik.