14/10/2026
Jy gaan dit voel. Dis ‘n hele liggaam-sessie in 20 minute, so jou spiere werk hard. Maar dit voel soos sterk, diep spierwerk, nie soos ‘n besering nie. Jou afrigter stel die intensiteit saam met jou, en as dit te veel is, sê jy net so en ons draai dit af.
Die dag daarna kan jy ‘n bietjie spierseer hê, soos na enige goeie oefensessie.
Die maklikste manier om uit te vind is om dit self te probeer. Jou eerste sessie by ons in Van der Hoff Park is gratis, en die Evolt 360-scan ook.
WhatsApp ons op 060 438 0824 en ons vind ‘n tyd wat jou pas.